Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Executive Tent-chalet
- Selfsorg
- Deluxe Gesin-chalet
- Selfsorg
- Deluxe Chalet
- Selfsorg
- Premier Chalet
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat 'n bewaringsfooi en 'n selfryfooi by die ingang na die Dinokeng Wildreservaat betaal moet word. Die hekpersoneel werk nie met kontant nie.
Bewaringsfooie word vir volwassenes, kinders tussen 2 en 12 jaar en voertuie gehef.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Gaste moet hul eie houtskool en vuuraanstekers vir braai saambring.
Dit is 'n wildreservaat, so harde musiek en geraas word nie geduld nie.
Rommel mag nie gestrooi word nie.
Rook is in die chalets en in die lodge se sitarea verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Aangesien die lodge in die bos geleë is, met afstand tussen die chalets, is die verblyf ongelukkig nie rolstoelvriendelik of vir gaste met gestremdhede geskik nie.
Kinders onder 12 jaar word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Dagbesoekers word nie toegelaat sonder toestemming nie. Dit is om privaatheid en stilte te verseker.
Gaste mag nie ongemerkte paaie ry nie aangesien dit heel moontlik dan privaat grond is. Daar is 'n spoedbeperking van 40 km/h in die reservaat.
Gaste mag nie uit hul voertuig klim wanneer hulle in die reservaat is nie.
Daar is 'n 2 km-grondpad na die lodge. 'n Sedan kan egter die pad sonder moeite aandurf en 'n 4x4 is nie nodig nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N1, Klipdrift 101, Dinokeng Game Reserve, 15 km from Hammanskraal, 0400, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang