LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lookout Safari Lodge | LekkeSlaap
+76

Lookout Safari Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Lookout Safari Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Erik J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker hier, maar daar is een ding wat bietjie gepla het.

Daar is 'n dorpie nie ver van hier af nie en die musiek is bietjie steurend tot laatnag. Ek sou verkies het dat dit bietjie stiller was - miskien is dit net eenheid 1 waar ons gebly het wat die volle brand hiervan voel.

Marietjie B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige ontspan in die bos.

Lookout Safari Lodge is ideaal as jy vir 'n paar dae wil ontsnap van die stad se gejaag. Lekker naby Pretoria en die chalets met die canvas-mure wat heeltemal kan oopmaak gee die gevoel dat jy op 'n luukse safari in die bos is. Hulle wildritte is ook aan te beveel.

Natalie S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie S
Saam met vriende

Heerlik gewees!

Rus vir die siel.

Stevin H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stevin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging. Nie te vêr nie. Pragtige omgewing.

Die konsep van 'n gebou met tentseile wat van onder tot bo oopmaak is 'n wenner. Dit voel of jy in die bos is met smaakvolle meubels en geriewe. Prys is uitstekkend. Het dit baie geniet.

Madeleen P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lush beyond words!

Everything about the bush getaway was so amazing. 5-star luxury indeed. Already recommended and will definitely go back. Unforgettable experience. Thank you.

Sharne C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sharne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quick weekend away.

We had a lovey stay at Lookout Safari Lodge. Derick and Audrey, managing the lodge, was so friendly and gave us the warmest of welcomes. Thank you both for making our stay so enjoyable! The lodge makes you feel right at home surrounded by the bush.

Lookout Safari Lodge's terugvoer

Thank you for your review. We are happy that you enjoyed your stay with us and hope to see you again soon.

Lookout Safari Lodge
Donovan P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning, peaceful and comfortable. Would go back any time.

It was more then expected, peaceful, tranquil and picturesque. Would go back anytime.

Liza D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en privaat plekkie vir 'n romantiese naweek weg!

Die chalet is so mooi uitgelê. Die "canvas-mure" wat kan oopmaak laat jou deel voel van die bos. En tog is alles so privaat. Dit het gevoel of ons die enigste mense daar is! Eie boma, eie kombuis. En tog het ons die tyd by die swembad net so baie geniet. Die personeel is vriendelik en professioneel. Oor die algemeen 'n ongelooflike lekker naweek! Wens ons kon langer daar bly, maar sal verseker weer kom kuier.

Luaan B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik baie geniet.

Die gasvryheid was ongelooflik, huis was baie netjies en skoon. Het dit alles die moeite werd gemaak die week daar te spandeer.

Tanya M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi, stylvol en tog met die bosveld om jou.

Ons verblyf by Lookout Safari Lodge was amazing. Staff is baie oulik. Het selfs 'n komplimentêre sjampanje gekry vir ons herdenking. Alles is skoon en netjies. Dit is baie rustig met al die bos geluide om jou. Die selfdrive roetes is baie nice in die Dinokeng. Ons wou nie huis toe nie en gaan def weer daar draai met ons kids. Dankie.

Christelle S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle S
Gesin met tieners

Wat 'n heerlike breek!

Ons het in die deluxe-gesinschalet gebly. Als was net perfek en ons het dit vreeslik baie geniet. Die verblyf was uit die boonste rakke! En baie dankie aan Audrey - ons waardeer jou vriendelikheid. Baie dankie!

Magdeli V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdeli V

Pragtige privaat plekkie! Heerlik gebly. Ligging is goed.

Sien sterre.

Steven D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanend, netjies waarde vir geld

Die diens ontvang was baie goed, die plek is netjies alles mooi opgepas, waarde vir geld. Sal defeinitief weer terug gaan.

Dianne K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dianne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

We had a great time. Audrey was fantastic!

Lauren W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, peaceful.

Staff were very friendly.

Tanya V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing. Romantic. Retreat.

We enjoyed our time at the Lookout Lodge. Ideal place to go for a break without your kids. Very private and comfortable. They even have a generator for loadshedding and we didn’t even hear it! You might want to take comfortable camping chairs for your sit around the fire at night.

Cornelia M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan!

Om vir 'n naweek te kan gaan en net bietjie ontspan van die gejaadge stadslewe is hierdie die perfekte plekkie.

Nezelle J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nezelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier het gevoel of ons vir familie gaan kuier. Hulle het ons baie tuis laat voel.

Dis 'n pragtige plek met heelwat diere reg rondom. Die watergat reg by die swembad bring baie diere en voëls. Die regte plek vir 'n romantiese wegbreek. Ons sal vir seker weer gaan.

Elaine V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse blaaskans in die bosveld sommer om die draai.

Baie netjiese eenheid en perseel. Ons het nie veel diere gesien nie maar die bos was ruig van al die reën die jaar. Ons bespreking het wel verkeerd gewys blykbaar aan die eienaar se kant en hul het nie my besonderhede gehad nie.

Adelle K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir seker teruggaan. Amazing plek, net 'n buurman gehad wat sy musiek so bietjie hard gespeel het.

Was baie gasvry en baie behulpsaam gewees. Pragtige plek.

Dalene B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Baie dankie aan Audrey en Derick, julle vriendelikheid het dit ekstra spesiaal gemaak. Ons gaan beslis weer kuier.

Elvira E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vir die siel, ontspannend en perfek om tyd saam met lewensmaat te spandeer.

Uitstekende diens vanaf die webtuiste tot by Lookout Safari. Vriendelik, behulpsaam en puik diens. Dit was 'n plesier om die spesiale tyd daar deur te bring.

Lookout Safari Lodge's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Elvira.

Ons is so bly dat julle die wegbreek geniet het en ons hoop dat ons julle binnekort weer sal sien.

Lookout Safari Lodge
Heleen L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, netjies en in die hartjie van die bos.

Lieflike verblyf, net buite Pretoria. Die afwerkings en detail van die verblyf-eenhede is iets besonders. Mooiste bad en stort. Was baie vriendelik ontvang, baie dankie. Ons wil beslis weer gaan, maar dalk in koeler maande aangesien dit verskriklik warm was en daar ongelukkig nie lugverkoeling is nie.

Lizelle I - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Ek sal Lookout Safari Lodge hoogs aanbeveel vir paartjies wat 'n romantiese wegbreek soek.

Lookout Safari Lodge's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Lizelle. Ons is bly dat julle die bos wegbreek geniet het en hoop om julle weer te sien.

Lookout Safari Lodge
Bennie T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend met 'n bosgevoel.

Dit is lekker naby die stad maar gee mens 'n lekker bosgevoel terwyl die swembad 'n lafenis in die hitte was. Die kombuis is oulik maar net genoeg vir ons. As jy uitgebreid wil kook sal die gemeenskaplike kombuis beter wees. Vriendelike diens.

Lookout Safari Lodge's terugvoer

Hi Bennie

Dankie vir jou resensie. Ons is so bly dat julle die tydjie geniet het en hoop om julle gou weer te sien!

Lookout Safari Lodge
Dirkie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspanne plek.

Jammer net van die storte wat nie voldoende warm water gehad het nie. Ons het ook geweldige las van kakkerlakke gehad wat heel veeleisend was. Ons was in die gesinseenheid. Ek sal nie somer maande aanbeveel nie, a.g.v. die kakkerlakke.

Lookout Safari Lodge's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer.

Ons het ondertussen nuwe gas toevoer op die waterstelsels laat aanbring en ons maandelikse pes beheer veg die oorlog met die goggas in die bos.

Lookout Safari Lodge
Maryke S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Ons was hartlik verwelkom en daar was ekstra gedoen vir ons huwelikherdenking teen 'n koste. Ons het die rustigheid vreeslik geniet!

Lookout Safari Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, ons is bly dat jy die naweek geniet het en sien uit om julle weer te ontvang.

Lookout Safari Lodge
Monique M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M
Saam met eggenoot / lewensmaat

By ver die rustigste naweek wat ons nog gehad het.

'n Wonderlike plek vir 'n romantiese wegbreek. Uiters rustig, baie netjies en mens voel so tuis.

Lookout Safari Lodge's terugvoer

HI Monique,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons is bly dat julle die wegbreek geniet het en net rustig kon wees. Ons sien uit om julle weer tesien!

Lookout Safari Lodge
Lucinda F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Naweek was WOW! Ons sal beslis weer gaan, skoon, netjies, rustig. Ons het zebras gesien toe ons in die swembad sit wat so mooi was, alle soorte voëls wat saam sing in die oggend.

Lookout Safari Lodge's terugvoer

Ons waardeer jou positiewe terugvoer en is bly dat julle die wegbreek geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Lookout Safari Lodge
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Klipdrift 101, Dinokeng Wildreservaat, 5 km vanaf Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVm9lTyBpcDqxe03kJTuRBttYTf1O30m31etupvtPkAmfMxhwTX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 N1, Klipdrift 101 Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.38819150119 28.340699864242
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!