Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Losperd Crescent Melkbosstrand

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Losperd Crescent Melkbosstrand
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wem B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wem B

Snoesig, privaat, veilig en ontspannend!

Sonskyngasheer en -dame, Waldo en Joye. Die Blitzkrieg kuier in die Kaap was onbeplan en het wipplank gery weens mediese en reiskoste en akkommodasie-omstandighede, maar Joye het uit haar pad gegaan en ons met ope arms gemotiveer en ge-akkommodeer dat die suksessmaak slegs aan haar te danke is. Die woonstel het alles gebied wat vir ons nodig was, want deur die dag was ons aan die sy van ons bejaarde ouers in Brackenfell, Ruwari en saans het die woonstel ons herberg van rus en aand/ontbytmaal geword. Joye se steun en vriendelike ontvangs spreek boekdele van omgee en ware beginsels en integriteit vir haar medemens. Dankie! Dankie vir alles! Ons sal beslis weer kom inloer maar verkieslik onder beter sosiale omstandighede waar ons alles kan benut en geniet, en ons lywe of tone darem in die Weskussee kan dip. Ons kan met ope harte Losperd Crescent aanbeveel as 'n lekker, eksklusiewe nutsakkommodasie juweelplekkie wat klaar ons harte gesteel het. Ons sien u beslis weer - 2023.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meldne5 H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Meldne5 H
Gesin met klein kinders

Dit was fantastic.

Dit was baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maleekah L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maleekah L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

The quiet environment is exactly what i needed after a long week and Losperd Crescent was the perfect spot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Besigheidsreis

Gerieflik, veilig, billike verblyf.

Die eienaar het vinnig geantwoord op navrae. Die erf is omhein en ek kon veilig reg voor die woonstel parkeer. Die woonstel was netjies, skoon en gerieflik. Ek kan die woonstel ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Good location, clean and comfortable.

Enough space for a group of people to stay and be comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé G
Gesin met tieners

Gerieflik en skoon.

Deeglik toegeruste selfsorg-gesinsverblyf. Bekostigbaar. Die kinders het die Apple TV geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue D
Gesin met klein kinders

Aangenaam, belowend en beslis waarde vir jou geld!

Ek my kuier vreeslik geniet, die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, ek sal definitief hierdie plek aanbeveel, dit het soveel ruimte en daar was geen tekort aan enige iets nie, ek sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dwane M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dwane M
Besigheidsreis

Place was nice and it's quiet and close to everything.

Nice and quiet area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Plek was lekker en dit is stil en naby alles.

Lekker rustige omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariessa K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariessa K
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Dankie, was skoon en netjies en baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Goeie dag Mariessa,

Baie bly julle het dit geniet. Kom gerus weer

Losperd Crescent Melkbosstrand
Zelda D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Met aankoms was ons 3 ure te vroeg om in te boek, maar ons is vriendelik geakkommodeer en ons kon dadelik die huis okkupeer. Die 3 slaapkamer huis is ten volle toegerus met als wat jy nodig het en Waldo was net 'n oproep ver. Als in die huis het gewerk en was skoon en netjies. Daar is baie aandag gegee aan detail. Ons sou oorspronklik 6 persone gewees het, maar op die ou einde was dit net ek en my man en Waldo het vir ons 'n ekstra nag aangebied wat glad nie nodig was nie, maar baie welkom, want daar was so baie om te doen en wat ons nog wou sien. Die MyCiti Bus-halte is net oor die pad wat 'n bonus is, want ons het ons voertuig by die huis gelos en oral met die bus gegaan. Ek sal Losperd Crescent ten sterkste aanbeveel en ons het ons tydjie daar volkome geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teswill O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teswill O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om te rus.

Dis baie gerieflik. Asook baie ekstra toebehore en geriewe wat mens nie verwag nie. Eienaars is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Dankie Teswill

Losperd Crescent Melkbosstrand
Sonja B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wonderlike eienaars, vriendelik, was amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Baie dankie Sonja. Kom gerus weer.

Losperd Crescent Melkbosstrand
Daphne C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne C

Excellent

Will go back there anytime. Had an awesome stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Baie dankie Daphne

Losperd Crescent Melkbosstrand
Fb P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fb P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Die huis is geskik vir 'n gesin wie op vakansie sou wou gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Losperd Crescent Melkbosstrand
Basie R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie R
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie skoon en netjies. Baie vriendelike dame by wie ons sleutel ontvang. Baie veilig vir jou kar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Baie dankie Judy.

Losperd Crescent Melkbosstrand
Jean-mari C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-mari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het die kuiertjie baie geniet. Baie stil area en veilig. Baie dankie dat ons die huisie kon leen. Huisie was skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Baie dankie Jean-mari.

Losperd Crescent Melkbosstrand
Justin C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin C

Wonderlik.

Sal dt enigetyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Baie dankie Justin.

Losperd Crescent Melkbosstrand
Senobia O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senobia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, eienaars is baie vriendelik, sal weer kom.

Uitstekend, die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy R
Gesin met tieners

Awesome and affordable accommodation for larger families as this is a home from home within drivable distance of all activities.

What an awesome stay. Joey was a wonderful hostess and the house is great for a family. This home has everything including the basics like tea, coffee, sugar and milk on arrival - Thanks for that! Lots to do in and around Duynefontein / Melkbos and the kitchen is adequate for home cooking. Even books available on the shelf. Highly recommend this accommodation and it was very affordable during the winter school holidays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

So glad you enjoyed the stay Cathy. Please come again.

Losperd Crescent Melkbosstrand
Bonita M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bonita M
Gesin met klein kinders

Lovey big house and yard loved the space.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Thanks, Bonita.

Losperd Crescent Melkbosstrand
Pierre D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Gesin met tieners

Voel soos jou eie huis.

Baie goeie waarde vir geld veral as jy 'n groot familie is. Voel soos jou eie huis en alles is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Baie dankie Pierre. Ek is baie bly julle het dit geniet.

Losperd Crescent Melkbosstrand
Debbie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Gesin met klein kinders

Regte gesinsvakansiehuisie.

Baie dankie vir julle gasvryheid, vriendelikheid. Ons het baie welkom gevoel. Pragtige vakansiehuisie. Volledig toegerus met alles en Kyknet op DSTV was 'n bonus. Groot ruim. Het regtig gevoel ons is tuis. Genoeg slaapkamers vir gesin van 8 of meer. Mooi groot ingeboude kaste wat ons kon gebruik. Sommer gevoel ons is by die huis. See sommer net so loopafstand. Sommer see toe gestap en pragtige oop mooi strand. Dit was regtig baie baie lekker. Sal enige tyd weer terugkom. Nogmaals baie dankie vir julle gasvryheid. Lieflike mense. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Baie dankie Debbie. Ek is baie bly julle het dit geniet.

Losperd Crescent Melkbosstrand
Karlien T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien T
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Baie goeie waarde vir geld. Sowat 8 min se ry vanaf Melkbosstrand. Die huis was ruim, skoon en toegerus met al die nodige. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Hoewel nie die mooiste area/woonbuurt vir verblyf nie, was dit naby genoeg aan die strand en Melkbosstrand. Die waarde vir geld en skoon netjiese binnekant van die huis maak beslis op daarvoor. Ons het lekker gebly vir die 6 nagte wat ons daar was. Dankie Waldo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Karlien.

Losperd Crescent Melkbosstrand
John D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John D
Saam met vriende

Lieflik.

Baie mooi en groot plek om te gaan rus, eienaars en asook die huishulp was van die beste mense, so vriendelik en altyd 'n glimlag op hulle gesig, sal enige tyd aanbeveel en gaan selfs weer daar wil gaan bly. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet John. Hopelik sien ons julle gou weer.

Losperd Crescent Melkbosstrand
Minette E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette E
Saam met vriende

Heerlik. Alles wat ons benodig vir 'n naweekwegbreek. Baie dankie Joey en Waldo.

Rustige atmosfeer. Baie netjiese, ruim kamers met skoon handdoeke en selfs ietsie soets op die bed! In die kombuis is genoeg koppies, glase en borde vir 10 mense. Selfs koffie en genoeg melk! Alles was perfek. Die TV wou nie werk toe ons daar aankom nie, maar Joey het vinnig 'n plan gemaak met die DStv. Vreeslik dankie vir alles! Ons sal julle aanbeveel. Waarde vir geld beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en gerieflik.

Lekker gekuier. Verblyf gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Baie dankie Chris. Kom enige tyd weer.

Losperd Crescent Melkbosstrand
Renate B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renate B
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon.

Eienaar vriendelik. Baie netjies en skoon. Beddegoed veral skoon en vars!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Baie dankie Renate.

Losperd Crescent Melkbosstrand
Caylin T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylin T

This has been the best experience for me. Beautiful house and lovely, friendly people. We would definitely recommend this place to anyone. The owners has really been so welcoming a big thumps up. We had a blast, thank you so much.

Lovely place, lovely owners, will definitely book there again. It has been such an wonderful time. The house had everything we needed, from tea and coffee, to the shower wash and soap. We really felt so comfortable. Thanks to the owners. You are the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect if you want a nice quiet time away from everyone and everything.

Had a nice, quiet time and was assisted well by Waldo. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

It was a pleasure having you there.

Losperd Crescent Melkbosstrand
Sue-ann W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-ann W
Saam met vriende

Baie gemaklik en fantasties.

Ek was met vriende daar en alles was gemaklik en als is daar wat mens nodig het. Sal definitief weer gaan. Eienaar is baie vriendelik en laat mens gemaklik voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Dankie Sue-Ann. Baie bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle weer te sien

Losperd Crescent Melkbosstrand
Lana B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana B

Had a wonderful, relaxing stay.

The house was clean and tidy and was the perfect place to return to after a long and tiring day.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het lekker gebly en ontspan.

Die huis is skoon en netjies en dit is die perfekte plek om na terug te keer na 'n lang, uitputtende dag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Thank you Lana.

Losperd Crescent Melkbosstrand
Deville V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Deville V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie.

Gerieflike groot huis, maar ongelukkig ver van alles af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place and space.

A big thanks to Waldo for the use of his accommodation. We were so happy with the cleanliness and space of the place. We would recommend it anytime and hope to make use of it on another occasion.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met vriende

Perfek!

Pragtige ruim huis in 'n baie goeie ligging. Die mense was fantasties en het die verblyf soveel lekkerder gemaak met vriendelike ontvangs en was baie behulpsaam. Die perfekte blyplek met als wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer

Dankie Deon.

Losperd Crescent Melkbosstrand
Monja M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja M

Baie nice huis.

Het goed gewerk vir my team en hulle het lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand B
Saam met vriende

Die moeite werd!

Werklik 'n besonderse lekker plekkie. Definitief die moeite werd om daar te bly. Alles was skoon en netjies ingerig. Ons sal weer daar gaan bly in die toekoms. Sal die plekkie aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D
Gesin met klein kinders

Baie tevrede. Huis netjies en lekker groot.

Baie lekker gebly. Sal huis definitief aanbeveel vir ander gaste. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darren W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren W
Saam met vriende

Ons het 'n wonderlike verblyf-ervaring gehad.

Ek wil graag kommentaar lewer oor hoe tevrede ons was met die diens wat die eienaars aan ons verskaf het. Tydens my onlangse reis was ek en sewe vriende gelukkig om agt nagte by hierdie wonderlike woonstel te bly op pad na Kaapstad. Ek wil graag my waardering uitspreek vir die uitstekende diens wat ons tydens die verblyf ontvang het. Waldo en sy vrou was baie behulpsaam en verdien baie lof vir hul uitstekende kliëntediens. Die huis is goed onderhou en baie skoon, asook baie ruim. Niks minder as wat die advertensie op die webwerf beskryf nie. Sal beslis weer daar bly op my volgende reis na Kaapstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G

Dit is 'n lekker groot huis vir 'n groot groep.

Joey was 'n baie vriendelike gasvrou. Ons het lekker gebly in die groot huis. Huis was skoon en netjies. Kort net 'n paar items soos steakmesse en opskepbakke ens. Gasvroue het gesê sy sal dadelik werk maak daarvan. Kan Losperd vir enige persoon aanbeveel, veral vir 'n groot groep, daar kan 9 persone slaap (ons was 5). 'n Mens kry nie altyd maklik 'n huis vir so 'n groot groep nie. Sal beslis weer gebruik maak daarvan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marchia L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchia L
Gesin met klein kinders

Vriendelik, skoon, hulpvaardig, hope ruim, pragtig en als werk.

Ideale plek vir jou gesin. Het die uitleg en atmosfeer van die huis geniet! Baie ontspannend, skoon, goed in stand gehoue huis! Met selfs 'n alarmstelsel. Die eienaar is baie behulpsaam en goedhartig en het seker gemaak ons is altyd gerieflik gelukkig en na gekyk. Ons sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Losperdsingel 31, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c935caeb326fbb46e20b23a92d1f80695f94a777287b207df416229bf7492c28eea744b4cde6d8214120168f9df5d3de505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 31 Losperd Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.68953 18.45261