Louwtide

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Louwtide is 'n ruim kliphuisie Suiderstrand, en grens aan Kaap Agulhas Nasionale Park.

Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en het 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens of dubbelbeddens. Daar is 2 badkamers. Die eenheid het ook 'n solder.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. Daar is TV met DStv en 'n gesellige kaggel in die sitkamer.

Daar is braaigeriewe op die balkon, en parkeerplek op die perseel. Let asseblief daarop dat die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie. Louwtide word via 'n grondpad bereik. Gaste moet asb. voor inklok navraag doen oor die toestand van die grondpad.

Slaapplek

'n Bespreking by Louwtide sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Louwtide gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za