LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by MacHaven B&B | LekkeSlaap
+15

MacHaven B&B

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir MacHaven B&B
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anneke V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Enkelreisiger

Aangenaam.

Aangename verblyf met vriendelike diens. Heerlike groot ontbyt en naby, veilige parkering. Verhittings stelsel in kamer en eie stoep buite kamer. Baie privaat en gesellig.

MacHaven B&B's terugvoer

Baie dankie Anneke, dit was 'n plesier om u by ons te huisves.

MacHaven B&B
Kingsley M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kingsley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Service good, clean, value for money, quiet location.

Love the place and will visit again.

Bertie C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bertie C
Besigheidsreis

Kamers nie geskik vir sakereisigers nie.

Mede besoekers raas, het nie respek vir ander besoekers nie.

MacHaven B&B's terugvoer

Dear Bertie,

Thank you for staying at MacHaven B & B.

I'm terribly sorry to hear that you had this experience. This wasn't brought to our attention during your stay with us and only when you posted this review. I would have very concerned to know this at the time and would have been able to try and do something about this.

Each and every guest is most important to us and we take this very seriously. Once again please accept my apology.

Kind regard,
Joy

MacHaven B&B
Rick O - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam en naby winkels.

Ons moes net bietjie lank wag dat hul die plek oopsluit maar ons het ook nie die email gesien dat as ons na 7 in die aan daar aankom ons die dame moet kontak. Omdat ons reeds op pad was. Ons het in ons aanvraag gesê dat ons wel laat sal wees.

MacHaven B&B's terugvoer

Dear Rick,

Thank you for staying at MacHaven B&B . It was great to meet you.

I must apologize that you found you had to wait to have access to MacHaven when you arrived at 19:30 . Our telephone number is on our entrance but I have taken note of this and have taken other measures to ever avoid this again.I was eagerly waiting to welcome you on your arrival. I trust you had a safe journey after your stay with us.

Kind regards,
Joy

MacHaven B&B
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oaklaan 213, Ferndale, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbMEXeOtCnwpILoTeV6MdK5MGUD0YGVRC1oiCoN44FTjmF3o2pA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 213 Oak Avenue Ferndale, Randburg 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.104256771426 28.000207939287
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!