LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Magaliqua Guest House | LekkeSlaap
+17

Magaliqua Guest House

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Magaliqua Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anushca L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anushca L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Die enigste probleem was die tannie het nie geweet van ons bespreking nie, dit was nie deur gegee aan haar nie.

Johan V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Good value.

Can recommend it. Worth every cent.

Jozua M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozua M
Gesin met tieners

Kwaliteit teen 'n billike prys.

Ons is vriendelik ontvang deur eienaar en was baie tevrede met die kwaliteit van die geriewe. Mooi uitsig oor dorp en bergreeks met veilige parkering.

Carine K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, vriendelike personeel, goeie ligging.

Stewige diefwering, netjiese tuin, vars melk in die yskas en elektriese kombers!

Petronel V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronel V

Veilig en akkommoderend.

Ek was voorwaar beïndruk met die uiteensetting van die plek wat ek geboek het. Dit was skoon, ruim en goed toegerus vir kort en lang vakansies. Die verblyf was voorwaar die moeite werd en ek sal die gastehuis nie net aanbeveel nie, maar sal weer daar oorbly.

Magaliqua Guest House's terugvoer

More Petronel.
Dankie vir jou resensie. Ons sal julle graag weer akkommodeer in die toekoms.
Groete Leon & Joana

Magaliqua Guest House
Heidi O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Frustrerend.

Met ons aankoms om 18h00 by die gastehuis, was hulle verras dat ons daar was. Het ons nie verwag nie, het nie vir ons 'n kamer gehad nie en ons moet 19h00 by Silverstar Casino wees vir 'n funksie. Nadat ons ons teleurstelling gewys het, het die bestuurder ons na die huis oorkant geneem (wat nie tans gebruik word nie). Dit was onpersoonlik, maar ons kon darem 'n warm stort gehad het voordat ons na die funksie gaan en kon terugkom en slaap. Die volgende oggend om die sleutels in te handig was net so frustrerend, want ons moes lank wag voordat iemand oopmaak by die gastehuis. Sal nie Magaliqua aanbeveel of weer gebruik nie.

Nicolene C - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

My ouers het hier oorgeslaap vir 'n funksie en was in ekstase oor die pragtige gemeubeleerde plek en ruim kamers.

Magaliqua Guest House's terugvoer

More Nicolene
Dankie vir die tyd afgestaan vir jou positiewe die ressensie. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete
Leon

Magaliqua Guest House
Glenda R - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda R

It was so comfortable for my daughter and I.

Unfortunately we had to have an early night and guests nearby chatted loudly till after 11pm.

Magaliqua Guest House's terugvoer

Hello Glenda Thank you for your time to review our facilities and service. I went to the guests at 11.00 and asked them to be more considerate of the other guests (yourselves). Unfortunately we do not always have control over noisy guests, but can request their consideration of others. We hope to see you again. Regards Leon

Magaliqua Guest House
Loraine V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine V
Saam met vriende

Fantasties!

Die gerief en die gasvryheid wat ons ontvang was onoortreflik. Weer en weer en weer sal ek beslis van dié akkommodasie gebruik maak as die geleentheid my sal toelaat.

Magaliqua Guest House's terugvoer

Hello Lorraine,
Baie dankie vir julle baie positiewe resensie.
Ons hoop om julle weer te sien.

Goete,
Leon

Magaliqua Guest House
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outeniquastraat 22, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0YzE2NjA0LTYyZWEtNDFjYi04MTEwLWQ5N2VlOTIyOGQ4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 22 Outeniqua Street Noordheuwel 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.08775 27.79479
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!