LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Magnolia House Cottage | LekkeSlaap
+19

Magnolia House Cottage

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Magnolia House Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Moller N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moller N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornagplek vir twee mense op reis.

Baie netjies oornag kamer keurig gemeubileer en goed toegerus met stort en toilet ideaal vir 2 mense op reis vir 1 of 2 nagte se verblyf.

Elize W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein maar cosy.

Attie en Lené, baie dankie vir 'n heerlike naweek in julle pragtige en netjiese plekkie. 'n Bonus in die plekkie is die yogurt, kitspap en vrugte asook koffie en tee vir ontbyt. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Anton K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap!

Perfekte plekkie vir oornag, skoon en netjies, stil en rustig.

Josias V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josias V
Enkelreisiger

Alles wat ek nodig gehad het, en nog bietjie meer.

Sien sterre.

Johan J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs deur huplvaardige eienaars.

Sien sterre.

Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myrtlestraat 4, Morningside, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUok078cJjflv8DVPI3rwVlvQge5MNfKEfyQFlyfr8bWIEJy6ZU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R730  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 4 Myrtle Street Morningside 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.075878989093 18.880122900009
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!