Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mahogany Hill Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Mahogany Hill Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rachelle C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachelle C
Gesin met klein kinders

'n Heerlike huisgevoel weg van die huis af.

Ons het ongelooflik tuis gevoel en is sommer al van die eerste e-pos van Sasha en Marting ontvang, welkom geheet! Die huis is heerlik toegerus om jou verblyf so gemaklik en rustig as moontlik te maak en ons kon regtig vir paar dae ontspan. Enigste ding wat ons gemis het, was 'n swembad om af te koel na 'n dag van intense Laeveld hitte, maar dit het nie soveel gepla nie. Kan werklik Mahogany Hill Cottage aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel Z - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan beslis weer hier bespreek!

'n Wonderlike plek, wat aan al jou behoeftes voorsien. Dankie vir vriendelike, gasvrye diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel A - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel A
Gesin met tieners

Uit die boonste gestoeltes!

Martin is 'n puik gasheer en het ons dadelik laat tuis en welkom voel. Die huis is lieflik ingerig met alles wat jy by die huis sou hê. Ons het heerlik ontspan in hulle skoon, netjiese huis. Martin ek wens jy kon 'n paar ander gashere wys hoe dit eintlik gedoen moet word! Baie dankie, ons sien julle beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naazneen M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naazneen M

The cottage exceeded our expectations.

It was a pleasure dealing with Sasah and Martin who gave us excellent recommendations ​ for our day at the Kruger Park​ . The cottage exceeded our expectations. It was spotless clean, the location was great,and everything was ​well ​explained. We would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Gesin met tieners

Lekker huis, goeie ligging, gasvrye gashere!

Ons hele gesin het die huis baie geniet en die uitsig vanaf die stoep is iets besonders. Die ligging daarvan is perfek om Graskop, Sabie en ander besienswaardighede soos die Blyde Rivier Canyon, God's Window, Mac Mac valle, Kruger Wildtuin en talle meer te sien. Die gashere, Martin en Sasha, is baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inez A - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inez A
Saam met vriende

Quick but wonderful!

The hospitality and the property were exactly what we were looking for, we enjoyed our stay and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Atiyah C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Atiyah C
Gesin met klein kinders

A beautiful cottage

A beautiful cottage very centrally located and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques W
Saam met vriende

Tranquil, calm, composed and great facilities.

A must for kicking back and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Palle J - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Palle J
Saam met vriende

Well equipped, large rooms and very clean.

Except for the air-condition not working, every thing else was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahogany Hill Cottage se terugvoer

Good day Palle,
Apologies for not seeing nor replying to this sooner but I missed it.
With regards to the air-conditioner, we don't advertise that the house has air-conditioning at all, this is why it does not work.
We hope to welcome you again some day.

Best wishes for 2016.
Sasha

Mahogany Hill Cottage
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sabie-weg, Sabie Valley, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjODVkNTNiLWRiYjMtNGY3NS1hZThiLWE0YjE3YTA5OTlkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Sabie Road Sabie Valley 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.042035402479 31.085321903229
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem