Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maramor Siesta Oornag Verblyf

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Maramor Siesta Oornag Verblyf
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker by die see!

Die plekkie is op die see, slegs die pad tussenin. Regtig, 'n lekker huisie by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maramor Siesta Oornag Verblyf se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Marie. Dit was lekker om julle hier te he. Besoek gerus weer.

Maramor Siesta Oornag Verblyf
Patrick E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick E
Saam met vriende

Goed geleë, vriendelike gasvryheid met aankoms.

Oulike plek vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maramor Siesta Oornag Verblyf se terugvoer

Baie dankie Patrick.

Ek glo julle het die kuiertjie geniet. Dit was lekker om julle as gaste te akkommodeer.
Besoek gerus weer.

Maramor Siesta Oornag Verblyf
Dirk S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Lekker blyplek.

Goeie beskrywing van fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maramor Siesta Oornag Verblyf se terugvoer

Baie dankie Dirk. Dit was lekker om julle hier te huisves. Besoek ons gerus weer.

Maramor Siesta Oornag Verblyf
Tercha D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercha D
Saam met vriende

Baie vriendelik verwelkom en so lekker gekuier, sou graag langer wou, maar volgende keer.

Regte Griekse stukkie goud!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maramor Siesta Oornag Verblyf se terugvoer

Baie dankie Tercha. Dit was lekker om julle hier te huisves. Besoek ons gerus weer.

Maramor Siesta Oornag Verblyf
Maria M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M
Gesin met klein kinders

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam, sal dit vir enigeen aanbeveel wat daar wil slaap, goeie diens.

Ons het vir een aand daar geslaap, sal graag meer dae wil oorbly, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maramor Siesta Oornag Verblyf se terugvoer

Baie dankie Maria. Dit was lekker om julle hier te huisves. Besoek ons gerus weer.

Maramor Siesta Oornag Verblyf
Annamarie F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie F
Saam met vriende

Net wat ons nodig gehad het.

Wonderlike ligging en lekker braaiplek. Een van die min plekke wat ons toegelaat het om net vir een aand te bespreek. Ons het verskriklik lekker gekuier. Die klein kombuis het ons glad nie gepla nie, indien jy dalk vir bietjie langer gaan bly as een aand stel ek voor jy bring genoeg koelsakke saam want die yskas mag dalk bietjie klein raak. Daar was alles wat ons nodig gehad het en was baie mooi skoon. Julle kan wel dink daaraan om 'n paar sonstoele in die binnehof te sit of 'n lekker hangmat of twee tussen daai mooi pilare.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maramor Siesta Oornag Verblyf se terugvoer

Baie dankie Annamarie vir jou mooi resensie. Dit was lekker om julle hier te he. Besoek gerus weer.

Maramor Siesta Oornag Verblyf
Elsolique B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsolique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plekkie. Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Ideale plekkie vir lekker somerweer ons het dit in die wind en reën ervaar wat nie so gerieflik was nie aangesien die buitebraai net gedeeltelik onderdak is. Die wasbak sit ook buite en die kombuis self is nie baie groot nie. Daar is geen sitarea en moet jy TV in die een slaapkamer kyk. Die gasheer het wel genoem dat hul van plan is om aan te bou. Beddegoed is lieflik en plekkie is smaakvol versier en goed toegerus. Ideaal vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maramor Siesta Oornag Verblyf se terugvoer

Goeiedag Elsolique. Dankie vir jou pragtige resensie en beskrywing van ons plekkie, presies soos ons dit adverteer is. Julle was aangename gaste en ons het jul besoek geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Struisbaai groete.
Maramor Siesta.

Maramor Siesta Oornag Verblyf
Kay W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay W
Saam met vriende

Very welcoming and helpful. Excellent location and spotlessly clean.

Will be even better once kitchen facilities are completed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie verwelkomend and behulpsaam. Uitstekende ligging and silwerskoon.

Sal nog beter wees sodra die kombuisgeriewe klaar is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maramor Siesta Oornag Verblyf se terugvoer

Hi Kay. Thank you for your lovely review.
Warm regards,
Jannie

Maramor Siesta Oornag Verblyf
Vanaf
R1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 27, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92ef8986a776318d8fb5e7da2efbbd96f4758c749d3413db74b455b30e6c0e8ce7f44c5f807e1077553f6b9d659aa9edeb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 27 Marine Drive Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.812238304334 20.053398262566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem