Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Perfect Beach House

The Perfect Beach House
Vanaf
Vanaf R4 000
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Huurders word beperk tot 2 voertuie per eenheid. Ekstra voertuie moet in die parkeerterrein oorkant die oord parkeer. Voertuie mag slegs in die eenheid se aangewese parkeerarea parkeer. Moenie in die straat of voor ander eenhede parkeer nie.

Geen karavane, bote of sleepwaens mag in Mare Nostrum geparkeer word sonder vooraf toestemming nie. Stel asb. die verhuurder voor aankoms in kennis dat jy van plan is om die oord met sulke voertuie binne te gaan.

Die aantal gaste in elke eenheid mag nie die aantal beskikbare beddens en slaapkamers oorskry nie.

Studente en skoliere moet te alle tye deur 'n verantwoordelike volwassene vergesel word.

Harde musiek en geraas wat bure kan steur, sal nie geduld word nie. Geen harde musiek of geraas word tussen 22:00 tot 08:00 van Maandae tot Saterdae en vanaf 12:00 op Sondae tot 08:00 Maandag toegelaat nie.

Vuur word slegs in die aangewese braai-areas toegelaat en moet onmiddellik na gebruik geblus word. Dit is 'n hoëbrandrisiko-area en alle voorsorgmaatreëls moet getref word om veldbrande te vermy.

Gaste mag nie vuurmaakhout in die bos optel nie en oortreders sal vervolg word.

Wasgoed, strandhanddoeke, beddegoed, badmatjies, ens. mag nie voor wooneenhede, oor relings, balkonne en op dekke gehang word nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Geen hommeltuie of enige afstandbeheerde toestelle mag op die perseel gebruik word nie.

Mare Nostrum is in 'n landelike gebied geleë waar ontwrigting van elektrisiteit-, water-, telefoon- en WiFi-dienste gereeld voorkom. Dit is gewoonlik 'n probleem wat die hele Keurbooms-area raak en is nie tot Mare Nostrum beperk nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marenostrum 23, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA581f8116d4c42af6a2936899991006d41161fe37af84ac900568ac9be47bc42eb78aeafc90d94ed5eeca54d6d0ba6e89afd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 23 Marenostrum Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.00430676946 23.449545828626
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem