LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Margies Place | LekkeSlaap
+22

Margies Place

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 56 resensies vir Margies Place
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Antoinette R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, Margie is baie vriendelik.

Uitsig was fantasties. Alles was netjies en baie skoon. Goeie ligging.

Margies Place's terugvoer

It was such fun to have you with us.
Hope to see you again soon.
Kind Regards,
Margie

Margies Place
Valerie M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie M
Enkelreisiger

Baie lekker en stil en rustige omgewing.

Baie goed geleë en baie naby aan Life Care Hospitaal geleë. Dit is waarvoor ek dit gebruik het terwyl my man in hospitaal was.

Evert D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evert D
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Goeie plek. Margie is net fantasties.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasurable.

Great place. Margie is just fantastic.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Margies Place's terugvoer

Thanks, Evert loved having you with us to stay, hope you are back soon!
Kind Regards,
Margie

Margies Place
Rayno L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rayno L
Enkelreisiger

Uitstekende ligging en waarde vir geld.

Ek het dit baie geniet om hier te bly. Gasvrou vriendelik en doen baie moeite om jou welkom te laat voel. Hoop om weer hier te kan kuier.

Willie H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Friendly service, value for money, clean and tidy.

Margies Place's terugvoer

Thanks Willie you were a pleasure to have stay.
Kind Regards, Margie

Margies Place
Jaunne-marie H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaunne-marie H

Baie vriendelik en behulpsaam.

Margie was baie vriendelik en behulpsaam en gaan uit haar pad om mens welkom te laat voel en jou verblyf tydperk te vergemaklik. Sy het ook baie goeie na verkope/verblyf diens.

Margies Place's terugvoer

Hi all,
Thank you so much for your very fair review, much appreciated, loved having you to stay and look forward to seeing you soon.
Have a blessed Christmas and all good wishes for the New Year.
Kind Regards,
Margie

Margies Place
Lance H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance H
Gesin met klein kinders

Awesome. Friendly.

Margie, I will see you soon.

Margies Place's terugvoer

Hi Hance et Family,
So delightful to have you and the family with me - you are all very special and so
great to see you enjoying the pool, I look forward to your return,
Fond Regards, Margie

Margies Place
Herman C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Herman C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig met 'n mooi uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Die WiFi het nie gewerk nie. Die dubbelbed slaap uiters ongemaklik. Ons hou nie daarvan dat die gasvrou in ons eenheid ingekom het en goed geskuif het terwyl ons nie daar was nie. Twee gemakstoele sal welkom wees om op te sit, want plastiese tuinstoele werk nie vir my nie. Dit was lekker gewees om vir twee dae daar te bly en die omgewing te verken. Wonderlike uitsig in 'n baie stil omgewing. Plekkie was mooi voorberei vir ons aankoms en gasvrou het baie moeite gedoen en is uiters vriendelik.

Jeneveve D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeneveve D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Van ons ontvang tot ons uitkloktyd was Margie baie liefdevol en vriendelik. Sy het ons die baie goed hanteer, self's toe ek siek geraak het tydens my verblyf het sy mooi na my om gesien.

Margies Place's terugvoer

Hi Dillan,

It was such a pleasure to have you stay with us and there is nothing worse when you are not 100% and away from home so glad I could care for you.

Take care, Fond love,
Margiexxx

Margies Place
Isak V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie vriendelik ontvang, Margie laat jou soos familie voel ten alle tye.

Margies Place's terugvoer

Good day Isak,

It was such a delight having you both to stay, always so appreciative of all we try and offer. Thank you so much for respecting that and can't wait to see you soon,

Fond Love,
Margie

Margies Place
Bonnie P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beyond excellence.

It was a pleasure being away from home. Margie's warm welcome just put the cherry on top of a wonderful, relaxing week.

Margies Place's terugvoer

You both were just a pleasure to have stayed and so appreciative. I can't wait to have you back again. You looked like two different people when you left, so relaxed and contented.
Fond regards, Margie.

Margies Place
Dawid O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Margie het ons vriendelik ontvang en dadelik laat tuis voel.

Ons het twee nagte by Margie oornag. Ons het baie lekker gebly en sy het ons met elektriese komberse bederf vir die koue. Die bed slaap lekker. Warm water en 'n mooi uitsig. Moet net die TV-kontrole vervang vir iemand wat dalk versot is op TV-kyk. Gold Room is reg vir twee persone.

Jaco K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Sal nie omgee om weer met so 'n lekker uitsig wakker te word nie.

Margies Place's terugvoer

Thanks Jaco for your appreciation of the view. Hope to see you again.
Kind Regards,
Margie

Margies Place
Ronel M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons is baie goed ontvang. Dit is baie netjies en was goed vir ons getroudes vir 'n kort wegbreek.

Margies Place's terugvoer

Hi All,
Thank you for the very welcome review and rating. Glad you are back safely and hope to see you in the not too distant future, it was such a pleasure having you in my Guest House.
Kind Regards,
Margie

Margies Place
Lynette V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met vriende

Die beste verblyf in jare was by Margie's Place!

Ons het 'n welkome, rooitapyt-ontvangs gehad deur Margie! Dis baie toeganklik na die N2, in 'n pragtige, veilige area en die chalet was goed toegerus met 'n lieflike skoon swembad. Ek sal beslis weer daar langs gaan in die toekoms!

Margies Place's terugvoer

Dear Lynette,

Thank you so much for all your fabulous comments, I so enjoyed your company.

Looking forward to seeing you again.

Kind Regards,
Margie

Margies Place
Ingrid E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend.

Margie is 'n wonderlike mens en sy laat jou tuis voel. Haar ontvangs was warmhartig en sy laat jou tuis voel. Die uitsig is baie nice.

Margies Place's terugvoer

Thank yo so very much for your kind words, just have been so busy hope to see you soon.
Fond Love, Margie and Mr. P.

Margies Place
Elizna R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Little gem!

Ek en my man het 'n wonderlike tyd gehad in die Blue Room. Die uitsig is iets wat woorde amper nie kan beskryf nie so mooi is dit!

Ian L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut alles wat mens kan benodig en nog meer.

Fantastiese uitsig en geriewe.

Konrad G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en definitief waarde vir jou geld.

Hierdie is beslis die plek wat ons nodig gehad het vir 'n wegbreek vanuit die besige stad. Margie is baie vriendelik en haar plek sal ek met selfvertroue aanbeveel. Margies Place is baie netjies en vir seker waarde vir jou geld.

Sue H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H
Gesin met klein kinders

Lovely environment close to all amenities.

Margie as our hostess was warm and friendly and treated us more like friends and family. We were given information on where and what to go see and do and little treats to enjoy. Accommodation is central to Knysna and we enjoyed many an evening walk down by the lagoon.

Margies Place's terugvoer

Thank you Sue. It was just so refreshing to see such a wonderful healthy family together. All the best for the rest of the year. With kind regards and hugs to kids, Margie and Presley.

Margies Place
Nathan H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Greatest.

Great place, awesome owner, recommend it to everyone who's looking for a place to stay in Knysna.

Margies Place's terugvoer

Hi Nathan.
Lovely to have you to stay, hope you hurry back soon.
Margie

Margies Place
Willen D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees.

Ons het baie lekker gebly. Dit was netjies en skoon. Die diens was baie goed gewees.

Margies Place's terugvoer

Thanks Thinus, it was great to have you to stay with us, look forward to seeing you again.
Fond Love, Margie

Margies Place
Lizelle E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi uitsig.

Die enigste teleurstelling was die eetgerei wat vuil was wat ons weer moes was voordat ons dit kon gebruik sowel as die stof op die potte/panne en stofie. Handdoeke kort ook aandag. Verder was die uitsig fantasties en omgewing redelik rustig.

Marisa L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie belowend, die uitsig was uitstekend.

Die enigste probleem was die muskiete. Ek dink sy moet net voorsiening maak vir dit. Miskien muskietmatjies in die kamers sit.

Margies Place's terugvoer

Hi Marisa,
So enjoyed having you and Sam (my new Aquarian friend) staying with us.
Fond Love,
Margie and Mr, P, xx

Margies Place
Elrize O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Felt like staying with good family.

Warm reception by Margie. The Golden room had a beautiful view and was close to town. Daily room service was appreciated. Cooking facilities were sufficient.

Danie S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Gesin met tieners

Doelmatig, lieflike uitsig, netjies, lekker swembad, uiters gasvrye eienaar.

Hierdie is 'n blyplek wat ek met vrymoedigheid kan aanbeveel vir 'n gesin met laerskoolkinders of 'n egpaar. Dit is uitstekend geleë met 'n lieflike uitsig. Die eienaar is 'n pragtige mens met 'n oorborrelende gasvryheid. Parkering onderdak, maar geen sekuriteitshek. Smaakvol toegerus. As jy sukkel met trappe, is dit nie vir jou bedoel nie. Heerlike groot swembad met lekker braaiplek. Net twee eenhede beskikbaar wat dit meer privaat maak. Badkamer het stort en bad! Nie ver van sakekern en waterfront. Naby aan deurgangsroete en maklik bereikbaar. Ons het lanklaas só lekker gebly en sal beslis weer van Margie se gasvryheid gebruik maak!

Margies Place's terugvoer

Good day Danie and lovely family,

Thank you, we just loved having you stay with us and such a nice way to end 2017. My very best wishes for 2018 and look forward to seeing you again,

Kind Regards,
Margie and Mr.P

Margies Place
Karina F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina F
Gesin met tieners

Die eenhede was ten volle toegerus en lekker om in te bly.

Ons het 'n heerlike tydjie gehad en Margie is 'n wonderlike mens wat ons baie welkom laat voel het. Sal beslis weer hier kom bly.

Margies Place's terugvoer

Morning Karina,
Thank you for your review we enjoyed having you to stay. You have done such a wonderful job bringing up your daughter and wish you both a fabulous 2018.
Kind Regards,
M

Margies Place
Danie K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K
Enkelreisiger

Ongelooflike waarde vir geld en die vriendelikste gasvrou ooit!

Netjiese, skoon en ruim verblyf met alles wat mens kan vra van 'n selfsorg-eenheid. Die plek het mooi uitsigte en is stapafstand van alle besienswaardighede in die dorp. Margie is die vriendelikste en aangenaamste gasvrou wat ek nog teëgekom het op my reise!

Margies Place's terugvoer

Hi Danie,
Thanks so much for your kind words - so glad you enjoyed Margie's Place and
enjoyed exploring our beautiful Knysna. Hope to see you again, Kind Regards
Mx

Margies Place
Relton I - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relton I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Since our arrival until departure, Margie has been awesome, lovely person. Thank you.

Margies Place's terugvoer

Relton you and Yvette were wonderful guests, please come again, what a great couple, so respectful of each other. Have a fabulous end to 2017.

Fond Love
Margie

Margies Place
Marietha R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diere liefhebber van formaat en super vriendelik landlady!

Baie hartlike persoon wat uit haar pad gaan om gaste gelukkig te hou. Sy is die sout van die aarde!

Margies Place's terugvoer

Dear Marietha,

It was so great to have you both here. We sure look forward to your return.

Kind regards,
Margie

Margies Place
Sarie S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sy is so fantasties. Vriendelik en tegemoetkomend.

Ons sal weer en weer gaan.

Margies Place's terugvoer

Good day Sarie,

Thank you so much for your review. It is really wonderful when you put your heart and soul into your project and it is appreciated.

Warm regards and see you soon,
Margie

Margies Place
Marjorie M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam, slegs vir oorslaap gebruik.

Kothuis is pragtig geleë. Mooi uitsig. Rustig.

Johnny V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar gaan uit haar pad om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

Absoluut die moeite werd. Eenheid skoon en smaakvol toegerus. Eienares baie vriendelik en behulpsaam.

Margies Place's terugvoer

Hi Johnny thanks so much for the review, much appreciated. Were delighted to host you all. Hope to see you again.
Fond Regards, Margie

Margies Place
Stefan V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Baie goedkoop verblyf vir die area en Margie is baie vriendelik en behulpsaam. Mooi uitsig van die Lagoon. Sal verkies om in die boonste eenheid te bly. Die bewegings van die gaste in die boonste eenheid is maklik hoorbaar en soms steurend. Het probleme gehad met warm water asook met die stoof (waarvan die een plaat nie gewerk het nie). Die plekkie is knus vir drie mense, meer gepas vir twee. Steeds waarde vir geld vir enigeiemand wat Knysna wil besoek.

Darrylin B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darrylin B
Saam met vriende

Waarde vir geld en onverbeterlike uitsig.

Kan Margie's Place definitief aanbeveel vir mense wat 'n rustige en kostebesparende verblyf op Knysna soek. Margie is baie gasvry, maar maak ook seker dat die gaste hulle privaatheid het. Die eenheid is goed toegerus met als wat jy nodig het. Die uitsig is fantasties, veral van die Blue Room se balkon. Ons sal definitief weer daarvan gebruik maak.

Margies Place's terugvoer

Hi you 2,
Thank you for being such a lovely part of my life. We had such a good 3 days together hope to see you soon.
As always Margie and MR. P.

Margies Place
Eva S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eva S
Saam met vriende

Lot of noise.

We were downstairs and because of the wooden floors we hear everything from our neighbours upstairs. We woke up early because of this.

Mark V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanne met ongelooflike uitsig en pragtige gasvrou.

Lekker naby als.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Totally relaxing with stunning views and a wonderful hostess.

Totally relaxing with stunning views and a wonderful hostess. Close proximity to all amenities.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Margies Place's terugvoer

Thanks to you both, was such a pleasure to have you to stay.
Kind Regards,
Margie

Margies Place
Andre V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Kamer het awesome view. Plek is ideaal geleë. Eienaar is baie gasvry en laat jou baie welkom voel. Sal beslis weer besoek.

Margies Place's terugvoer

Hi Andre,
Thanks for your review. I'm just so sorry your stay was so short, so enjoyed the company of both of you.
M

Margies Place
Jennifer G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer G
Enkelreisiger

Netjies, aangename gastehuis, pragtige uitsig oor die Knysna-strandmeer en -koppe.

'n Baie netjies en aangename plek met 'n lieflike uitsig oor die strandmeer en koppe. Margie was baie behulpsaam en aangenaam om mee te gesels. Nice, stil en ontspannend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat and tidy, pleasant guesthouse, beautiful outlook over the Knysna lagoon and heads.

A very neat, tidy and pleasant place with a lovely view of the lagoon and heads. Margie was very helpful and always a pleasure to speak to. Nice and quiet and relaxing.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Margies Place's terugvoer

Hi Jenni,
Thanks so much for your comments, we look forward to seeing you and the "chlidren" next time,
With fond love, Margie

Margies Place
Jolanda B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda B

Verblyf goedkoop, maar ek betaal eerder meer.

Hi daar, Margies place is baie goedkoop maar ek sal volgende keer eerder meer of selfs dubbel betaal. You get what you pay for. Die plek het stilgestaan in 1970. Als is oud en afgeleef en die handdoeke ruik en ons het bo op die bed geslaap. Ongelukkig het twee van my aankope net "verdwyn". Geskenke - ek en my seun het albei die plek deeglik deurgegaan vir artikels en toe ek vir haar kontak toe se sy dat sy die volgende dag sal kyk. Nou ja - nie plaas se geld maar ek het so baie gehou van die aankope in Knysna. Ek sal nooit weer soontoe gaan nie.

Jacky S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Margie was baie vriendelik en het ons vinnig tuis laat voel.

The uitsig van die balkon af was pragtig en dit was baie ontspannend om in die aand daar te sit. Daar is 'n swembad-area, ongelukkig het ons net oornag maar wens ons kon langer bly. Ons sal beslis terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Margie was very friendly and quickly made us feel at home.

The view from the balcony was stunning and it was very relaxing to sit out there in the evening. There is a pool area as well, unfortunately we were only staying overnight but wished we could have stayed longer. Will definitely be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Margies Place's terugvoer

Thanks Guys, can't wait to have you back!!!All the very best for 2017.
Fond love Mx Look on my facebook page Margie's Self Catering in a couple of days -nice photo.xxxx

Margies Place
Linette S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is absoluut waarde vir geld.

Margie is baie gasvry en jy voel onmiddellik tuis. Ons sal definitief weer by Margies Place oorbly wanneer ons in Knysna is. Die akkommodasie is netjies en skoon en waarde vir jou geld.

Estelle V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan met alle eerlikheid aanbeveel, as julle Knysna toe gaan, gaan bly hier.

Van die oomblik dat ons by Margie's Place aangeland het, is ons met die grootste gasvryheid verwelkom. Dan kyk jy om jou rond en 'n asemrowende uitsig oor Knysna-meer laat jou vir 'n oomblik of twee net stilstaan en kyk. Niks is vir Margie enige moeite nie, ons het ons hond saamgevat en die dae wat ons na plekke gegaan het waar hy nie kon saam nie, het Margie hom tot uitgevat om saam met haar en haar hond te gaan stap. Die eenhede is ruim en ten volle toegerus, jy voel nie vir een oomblik ingekamp in 'n piepklein plekkie, waar julle skaars by mekaar kan verby kom nie. Ons kan Margie's Place met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Volgende vakansie geen rondsoek na verblyfplekke nie, gaan definitief weer terug.

Theuns / Marguerite v - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns / Marguerite v
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige stop tussen Kaapstad en Port Elizabeth.

Die 'Gold Room' is wonderlik ─ so warm en knus! Soos altyd is Margie ongelooflik. Sien julle volgende keer!

Dawie V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker by Margies Place gekuier.

Dina V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het heerlik gebly, Margie het ons 100% tuis laat voel en baie moeite gedoen, sal beslis weer by haar bespreek 10 uit 10!

Paul V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë met 'n pragtige uitsig op die Knysnameer en Thesen Eiland.

Pragtige uitsig op die meer en die welbekende "The Heads" mits jy in die "Blue Room" tuisgaan. Besonders gasvry. Daar is braaigeriewe, maar ek glo dat Margie, die eienaar, braaifasiliteite sal aanlê nader aan die gastekamers vir besoekers sodat daar nie ingemeng word op hulle privaatheid as eienaars nie. Ons sal baie beslis weer daar tuisgaan mits ek die "Blue Room" kan kry.

Theuns / Marguerite v - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns / Marguerite v
Saam met vriende

Amazing view!

Loved Margie & Rob! Thank you for the warm welcome and friendliness.

Maureen B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie mooi plekkie! Pragtig skoon met 'n baie mooi uitsig op Knysna Heads. Margie is 'n fantastiese gasvrou en het ons baie welkom laat voel! Vars melk en vrugtesap in die yskas. Net jammer mens het nie 'n privaat braaiplekkie nie, andersins 'n uitstekende keuse vir verblyf.

Margies Place's terugvoer

Hi Maureen,
Thank you so much for your appreciated comments. We do pride ourselves on our hospitality. With regard to the braai - there is a sparkling pool and good old fashioned brick braai at the rear of the main house, still with wonderful views of the Knysna Lagoon and Heads, just for our guests. Unfortunately/Fortunately our guests safety and the wooden establishment does not lend itself to a private braai in areas which are out of our sight and control. We are retro.

Kind Regards,
Margie

Margies Place
Wimpie S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is nie net 'n fantastiese plek nie maar Margie en Rob is besonders gasvry en Margie sal alles en nog wat vir jou as gas doen.

Margies Place is 'n moet vir enige besoeker aan die Tuinroete wat wil oornag of net kuier en ontspan en lekker bly! Nooit weer enige ander plek as by Margies Place vir my as ek in Knysna omgewing kom nie. Vir ons twee was sy beter as 'n ma, sy was 'n engel. Dit is fantasties. Jy mis iets as jy nie hier oorslaap nie!

Arne R - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf kon beter gewees het.

Ons het bespreek vir 'n dubbelbed-opsie. Ons het 'n dubbelbed sponslaag (matras) gekry wat bo-op die twee enkelbeddens gesit was en teen mekaar geskuif is. Die beddens het later in die aand weg van mekaar beweeg, met 'n gaping in die middel onder die sponsmatras. Ons het 'n nuwe stofie gekry om te gebruik, maar dit was te hoog om veilig te gebruik.

Natascha B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha B
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Ons het 'n wonderlike verwelkoming gehad en die verblyf was n groot plesier. Dit sal ons verblyf in die komende vakansie in Knysna wees en sal definitief vir enige iemand aanbeveel. Naby geleë aan als, maar tog rustig en stil by die huis. Margie en haar man is wonderlike mensies.

Roxanne F - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik, Margie en Rob is fantastiese mense en het ons verblyf die moeite werd gemaak!

Sien die sterre hieronder.

Haniki F - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haniki F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer van Margies Place gebruik maak.

Ontvangs was goed en ons het gou tuis gevoel. Alles was netjies en skoon en ons het heerlik geslaap.

Irma B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Irma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik; mooi uitsig; naby alles; baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Margie se hartlikheid en pragtige geaardheid doen iets vir hierdie bestemming. Ons het in die Gold Room oorgebly, en daar is werklik nie iets wat kort in die eenheid nie. Die beddegoed was mooi skoon, die beddens gemaklik en 'n mens voel werklik tuis hier. Margie het uit haar pad gegaan om Paasfees spesiaal te maak. Al wat ons gehinder het was die gaste aan die bokant van ons eenheid, wat ons gedurig hoor beweeg het. Dit is 'n houtstruktuur, en volgende keer sal ek beslis die boonste eenheid bespreek, al is dit duurder. Gaste moet ook maar hulle besittings binne in die eenheid plaas, en fietse aan die buitekant moet maar goed vasgesluit word. Ons sal beslis weer van hierdie selfsorg eenhede gebruik maak.

Dawood D - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawood D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a fantastic time time at Margie's Place. Warm, friendly hospitality...do try it

Margies Place is situated just off the lagoon and has a great view. The amenities are good and the service friendly and warm.

Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 10, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwYjJjYjI1LTJmNGUtNDMyMi1hZTE1LTExNjdkYjFmYjYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 56 5 1 5 10 Boekenhout Street Upper Old Place 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -34.037399924655 23.068392276764
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!