Marloth Sanbonani
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Porcupine-straat 644, Marlothpark, Malelane, 1043, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Marloth Sanbonani is 'n netjiese, bekostigbare en privaat selfsorgvakansiehuis, net 100 m vanaf die Krokodilrivier-uitkykpunt in Marlothpark wat die suidelike grens van die Krugerwildtuin vorm.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slaapbank in die leefarea met slaapplek vir 2 kinders of bereidwillige volwassenes.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek en bied toegang tot 'n kuierarea buite met 'n plonspoel, braaigeriewe en 'n boma.
Daar is 4 veilige onderdakparkeerplekke op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Marloth Sanbonani sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 380
Jaar gelys 7
Ligging
- Porcupine-straat 644, Marlothpark, Malelane, 1043, Mpumalanga
- Gaste dink Marloth Sanbonani het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Porcupine-straat 644, Marlothpark, Malelane, 1043, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom