Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matjiesvlei Guest Farm

Huis Oppie Rant
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers en het 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n derde slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die kothuis het nie elektrisiteit nie, maar daar is olielampe, sonpanele en 'n donkie vir warm water. Daar is braaigeriewe, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oupad se Kloof
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié losstaande eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n tweede, ruim vertrek met die kombuis, eetarea en 'n ekstra enkelbed wat ideaal is vir kinders. Die eenheid is volledig toegerus en het elektrisiteit.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Thiart Huis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié stylvolle kothuis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed en die derde kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is slegs elektrisiteit beskikbaar in die kombuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Douglas Huis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gerieflik gemeubileerde en smaakvolle kothuis dateer uit 1860 en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Daar is slegs elektrisiteit in die kombuis beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cloete Huis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié losstaande eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer is in 'n aparte gebou. Die huis het nie elektrisiteit nie, maar is toegerus met meer as genoeg kerse, olielampe en 'n donkie vir warm water.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Wa Huis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is bo aan 'n heuwel geleë en bied 'n uitsig oor die Gamkarivier. Dit het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die eenheid het nie elektrisiteit nie, maar is volledig toegerus met kerse en lampe, 'n gasstoof, yskas-vrieskas en 'n donkie vir warm water. Beeldskone uitsigte oor die rivier en berge kan vanaf dié eenheid gesien word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Gasteplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308d790540bfbc520572129e779b2e606114905ce459692fbda428079333d1f124cc2b57d0a774882a40ac48444388bcb3e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Matjiesvlei Guest Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.47328980346 21.627091169357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem