Mattaniah Akkommodasie
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mattaniah Akkommodasie bied netjiese selfsorgverblyf in Winklespruit, net 230 m vanaf St Winifred's Strand.
Verblyf bestaan uit 3 eenhede. Twee eenhede bied slaapplek aan 4 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders. Eenheid 3 is slegs geskik vir maksimum 2 volwassenes en 2 klein kinders of 3 volwassenes. Elke eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n sitarea met 'n driekwart-slaapbank. Linne word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea voor die TV met volle DStv-pakket ontspan. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Winklespruitstrand is beveilig teen haaie en is 'n gewilde swem- en branderplankry-strand. Gaste kan ook die Galleria Mall met verskeie winkels en restaurante wat net 9,5 km ver is besoek.
Let asb. dat hierdie eiendom troeteldiervriendelik is en dat daar ook ander diere op die eiendom is. Gaste wat nie met diere gemaklik is nie, moet liewers ander verblyfopsies oorweeg.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach-weg 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mattaniah Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Winklespruit Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal