Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McLouds Studio

McLouds Studio
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim oopplanstudio beskik oor ‘n koningin-grootte hemelbed, asook ‘n mini kombuis, ‘n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie het 'n kroeggrootte yskas met ‘n klein vriesarea, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tweeplaatstofie, breekware en eetgerei. Die studio het sy eie privaat patio waar daar ontspan en gebraai kan word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n kort, steil oprit voor die motorhuis. 'n Voertuig met 'n baie lae grondvryhoogte, laer as 160 mm, sal nie geakkommodeer kan nie. Die motorhuis is korter as 'n standaardmotorhuis en is slegs vir 'n voertuig van 'n maksimum van 5,5 m geskik. Indien gaste se voertuie nie in die motorhuis pas nie, moet hulle in die straat parkeer..

Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum per EFT direk aan die verblyf betaal word.

Kontant word slegs met aankoms aanvaar in die geval van 'n bespreking wat minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak is en te min tyd oor is om 'n EFT-oorplasing binne 7 dae te maak.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-straat 16, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa58a5c66e19d610ce0feb57b6b5bc4da845cdea9a97d19c7cc812209fbaa3bab138f8497891ef1048702df5754cdf85b53f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 16 Scholtz Street Van Ryneveld 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.119017680245 18.832966832541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem