Hartenbos Akkommodasie by Menkenkop Lekker Kuier | LekkeSlaap
+15

Menkenkop Lekker Kuier

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Bernardstraat, , Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Menkenkop Lekker Kuier is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis wat lekker sentraal in Hartenbos Heuwels geleë is. Dit is slegs 2,5 km vanaf die ATKV-hoofstrand en 3 km vanaf die Langeberg Winkelsentrum.

Die drieslaapkamerhuis het 3 dubbelkamers. Sekere van die kamers is en suite. Ons voorsien eetgerei, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser, linne, handdoeke, 'n stoof en braai-toerusting. Daar is DStv en 'n DVD-speler beskikbaar, indien jy graag by die huis wil bly. Daar is 2 binnebraai-areas en 1 buitebraai op die balkon. Daar is ook 2 ekstra gaste-toilette.

Daar is 'n pragtige 180°-uitsig oor die hele baai. Die huis het 'n dubbelmotorhuis vir parkeerplek en kan maklik 6 tot 7 gaste akkommodeer. 'n Skoonmaakdiens sal elke 3 dae die huis kom skoonmaak en seker maak alles bly netjies.

Slaapplek

’n Bespreking by Menkenkop Lekker Kuier sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Menkenkop Lekker Kuier
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 6 Bernardstraat, , Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Menkenkop Lekker Kuier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Bernardstraat, , Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwYzZkNTU2LTk3ZTUtNGEyNC05MDZjLTU1MWFlNjZjMDM1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 6 Bernardstraat Menkenkop 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.130722982512 22.101466655731
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za