LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Meyers Corner | LekkeSlaap
+17

Meyers Corner

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Meyers Corner
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Shaheed I - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaheed I
Saam met vriende

Die plek was wonderlik.

Was baie beïndruk met die eienaars, veral Elizma wat 'n dag voor die tyd 'n baie mooi boodskap aan my deurgestuur het en die dag van aankoms vir ons die ligging gestuur het. Sy het ons ook ontmoet toe ons daar aankom en ons baie tuis laat voel. Dankie Elizma, ons het die kaggel regtig geniet terwyl dit gereën het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The place was great.

Was very impressed with the owners, especially Elizma who forwarded me a very nice message a day before and the day of arrival sent us location. She also met us when we arrived and made us feel very at home. Thank you Elizma, we really enjoyed the fireplace while it was raining.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Samuel Pj A - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel Pj A
Gesin met tieners

Fantasties, het die verblyf geniet.

Eienaar was tegemoetkomend en het aan al ons verwagtinge voldoen.

Lauren K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, warm en snoesig met meer as genoeg spasie.

Heerlik gekuier in 'n skoon huis wat toegerus is met alles wat mens benodig!

Marion N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion N
Gesin met tieners

We absolutely enjoyed our stay, it was convenient and close to all major amenities.

We enjoyed our stay. All the facilities were clean and neat especially the bathroom. The gas stove was especially useful as we had loadshedding. The only issue was the sleeper couch which was a bit uncomfortable and the the gate at the front door that was a bit tricky to lock. Other thank that, it was a very memorable stay.

Jan O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O
Saam met vriende

Meer as wat ons verwag het!

Dit is soos 'n "home away from home", baie skoon en netjiese woonhuis. Groter as wat ons gedink het met 'n wonderlike private braai-area en swembad en ook 'n uitsig na die meer aan die voorkant. Die huis is volledig toegerus en dit was 'n plesier om daar te bly. Net 'n paar honderd meter van die Spar, maar tog rustig en stil. Ek sal dit definitief aanbeveel vir families met kinders.

Meyers Corner's terugvoer

Baie dankie. Dit was wonderlik om julle as ons eerste gaste te hê. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Meyers Corner
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 1, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuLbEGuuSlvJhYzgKEhuXV3RiBAf9tdsMM8V3DJbqYbNGAAcvuR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 1 Boekenhout Street Old Place 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.037744001417 23.067703487033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!