Modern Vintage
Opsomming van Resensie
Marelize V - Des 2020
Gemiddeld
Gerieflik geleë, super netjies en gasvryheid was uitstekend.
Modern Vintage's terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Marelize.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Jaco Dawkins
Jana V - Des 2020
Gemiddeld
Lovely stay in beautiful self-catering accommodation.
Yolandi L - Nov 2020
Gemiddeld
Rustig en privaat. Alles wat mens nodig het is daar.
Modern Vintage's terugvoer
Dankie vir julle resensie, Yolindi. Ons sien uit om julle weer te ontvang by Modern Vintage.
Jaco D - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie lekker plek, skoon en veilig.
Mari-louise K - Mrt 2020
Gemiddeld
Dit was baie gerieflik omdat dit naby die skool was.
Modern Vintage's terugvoer
Hallo Mari-Louise,
Dankie vir jou resensie.
Ons reel volgende sodat langer by die gastehuis kan bly.
Groete,
Jaco
Pieter D - Des 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Chris P - Des 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Wim G - Nov 2019
Gemiddeld
Daar is nog gastehuise wat aan alle standaarde voldoen.
Hannes E - Sep 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies, gasvry, bitter lekker gebly. Sien vir seker vir Jaco vroeg volgende jaar weer!
Modern Vintage's terugvoer
Dankie vir jou resensie Hannes.
Julle is enige tyd welkom.
Groete,
Jaco Dawkins
Carla H - Sep 2019
Gemiddeld
All you want and more.
Modern Vintage's terugvoer
Thanks for the review, Carla.
You are always welcome.
Looking forward to your next visit.
Regards,
Jaco
Elizna B - Sep 2019
Gemiddeld
Uitstekend!
Rita V - Aug 2019
Gemiddeld
Goeie diens, vriendelike mense en ons het die huiskat se kuiers baie geniet, goeie ligging - naby alles wat jy nodig het.
Ian L - Aug 2019
Gemiddeld
Gerieflik, ruim, netjies en veilig.
Gert K - Jul 2019
Gemiddeld
Rustige en veilige verblyf met 'n wonderlike gasheer en gasvrou.
Modern Vintage's terugvoer
Baie dankie vir jou resensie.
Ek neem aan jule is veilig terug in Wavis.
Sien julle as julle weer moet Pretoria toe kom
Charles B - Mei 2019
Gemiddeld
Rustig en baie aangenaam.
Colleen B - Mei 2019
Gemiddeld
Vir seker aan te beveel!
Lorraine P - Mrt 2019
Gemiddeld
Uiters skoon en netjies - ligging is perfek.
Martie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Uitstekend verblyf. Netheid baie goed. Gasvryheid baie goed. Waarde vir geld.
Karen V - Mrt 2019
Gemiddeld
Uitstekende verblyf, netjies, skoon en wonderlike gasheer en gasvrou!
Rouvaun J - Mrt 2019
Gemiddeld
Presies wat ons nodig gehad het vir die kort kennisgewing.
Bettie V - Feb 2019
Gemiddeld
Fantastiese verblyf.
Riaan P - Jan 2019
Gemiddeld
Baie lekker en gerieflik gewees.
Modern Vintage's terugvoer
Liza,
Baie dankie vir jou resensie. Ons beplan beslis om lugverkoeler in die kamers te sit. Hopelik later die jaar sal kapitaal beskikbaar wees.
Jaco
Inus R - Des 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Anlia O - Nov 2018
Gemiddeld
Gerieflike verblyf en gasvrye ervaring.
Nicolene D - Okt 2018
Gemiddeld
Fantasties. Heerlik gebly. Vir seker Modern Vintage aanbeveel.
Modern Vintage's terugvoer
Dankie vir jou resensie, hoop ons sien julle gou weer.
Jaco & Ida
Adele B - Okt 2018
Gemiddeld
Gerieflik en gemaklik.
Modern Vintage's terugvoer
Beste Adele,
Dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom hier.
Groete,
Jaco en Ida
Carla H - Okt 2018
Gemiddeld
Absolutely the best place I have ever stayed at.
Modern Vintage's terugvoer
Thank for the review Carla, we look forward to hosting you again.
Regards,
Jaco & Ida
Yolandi M - Okt 2018
Gemiddeld
Fantastiese diens!
Melinda L - Sep 2018
Gemiddeld
Die vriendelike gasheer en gasvrou het ons baie welkom laat voel in hul pragtige, netjiese slaapplek.
Colette D - Aug 2018
Gemiddeld
Wow.
Lees meerModern Vintage's terugvoer
Goeiedag Colette.
Dankie vir jou resensie.
Ons probeer om gaste tuis te laat voel by ons.
Julle is enige tyd welkom.
Groete
Jaco
Riaan V - Jul 2018
Gemiddeld
Vriendelike, veilige verblyf.
Joaneze O - Jul 2018
Gemiddeld
Heerlik.
Pieter D - Jul 2018
Gemiddeld
Baie tevrede met die verblyf.
Heidi K - Jun 2018
Gemiddeld
Alles was perfek!
Maria F - Jun 2018
Gemiddeld
Van die mooiste en cosyste plekkies waar ons nog gebly het. Super netjies, ruim en als net perfek gewees.
Andre' R - Mei 2018
Gemiddeld
Volledig toegeruste, netjiese verblyf.
Modern Vintage's terugvoer
Die was 'n plesier om julle 'span' as gaste te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.
Marius T - Apr 2018
Gemiddeld
Puik splinternuwe gister.
Chris S - Apr 2018
Gemiddeld
Netjieste, skoonste en verblyf ooit!
Chantel B - Apr 2018
Gemiddeld
Vriendelik ontvang deur eienaar, kamer was netjies, skoon en gerieflik.
Annemarie V - Apr 2018
Gemiddeld
Verfrissend.
Hannes S - Apr 2018
Gemiddeld
Net soos sy naam Modern Vintage, perfek.
Juane S - Mrt 2018
Gemiddeld
Die beste.
Modern Vintage's terugvoer
Die was 'n plesier om julle as gaste te hê.
Julle is altyd welkom.
Martie L - Mrt 2018
Gemiddeld
Dit is uitstekkend en was baie gerieflik.
Modern Vintage's terugvoer
Dankie vir jou resensie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê.
Jaco en Ida
Ian L - Mrt 2018
Gemiddeld
Gerieflike, veilige, ruim en netjiese verblyf.
Marinus L - Feb 2018
Gemiddeld
Value for money and comfy and warm.
Modern Vintage's terugvoer
Thanks for the review. It was a pleasure hosting you.
Rgds
Jaco
Philip V - Feb 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Ronell S - Feb 2018
Gemiddeld
Modern Vintage het voldoen aan al my vereistes.
Lees meer- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oudsthoornstraat 821, Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom