LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Lodge in Elgin

Elgin River Lodge



  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Arieskraal Portion 14, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Elgin River Lodge is in Grabouw en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, plaasstalle en markies. Dis die ideale bestemming vir diegene wat van die stad wil ontsnap.

Verblyf beskik oor 2 chalets en 1 villa met slaapplek vir 18 gaste. Elke chalet het 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer, WiFi en tee-en koffiemaakgeriewe. Chalet 3 het 'n kombuisie, 2 vuurputte en 'n klein warmswembad.

Daar is WiFi, 'n restaurant, kroeg, 'n speletjieskamer en 'n lughawependeldiens op versoek beskikbaar. Gaste kan voëlkyk, bergfietsry, swem, wateraktiwiteite en riviervaarte geniet.

Neem asb. kennis dat terwyl die plaaspaaie na die Villa oorgedoen is, sal ons aanbeveel dat geen lae motors die Villa-avontuur aanpak nie. 'n 4x4-voertuig is 'n moet, veral in die nat weer.

Doendinge in die omgewings sluit perdritte, boomtoptoere, wynproe, fietsry en swem in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Skoonmaakdiens
Fietsry

Kamers

Chalet 2
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die aparte chalet bied slaapplek vir 2 gaste en bevat 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en wat met gehaltelinne oorgetrek is, asook 'n en suite-stort. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die chalet het 'n klein dek met stoele en 'n tafel om die rivier-, berg- en tuin-uitsigte te geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B Nie geskik vir selfsorg nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Chalet 1
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die losstaande chalet bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en wat met gehaltelinne oorgetrek is, asook 'n en suite-stort. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die chalet het 'n klein dek met stoele en 'n tafel om die rivier-, berg- en tuin-uitsigte te geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B Nie geskik vir selfsorg nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

The Villa
Vanaf
Vanaf R12 000
per nag (plek vir 14)
  • Plek vir 14 persone
  • 8 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Villa is 'n selfsorg-eenheid en 1 km vanaf die hooflodge, omring met natuur. Die plek het sy eie privaat natuurlike swembad en jetty met toegang tot die rivier.

Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers onder, elk met n koninggrootte-bed. Die loft is op die boonste verdieping wat perfek is vir die kinders en beskik oor 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die een en suite-badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort en die ander en suite-badkamer het 'n bad. Die twee aparte badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, leefarea en eetarea, sowel as 'n mooi buitedek met pragtige uitsigte.

Daar is 'n kaggel in beide die hoofslaapkamer en leefarea, 2 vuurputte en 'n klein warmswembad.

Neem asb. kennis dat terwyl die plaaspaaie na die Villa oorgedoen is, sal ons aanbeveel dat geen lae motors die Villa-avontuur aanpak nie. 'n 4x4-voertuig is 'n moet, veral in die nat weer.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

6

2 x Kinderbed vir 1

2 x Kinderbed vir 2

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Ankia W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2017

'n Idilliese wegbreek in die woud. Dit was presies wat ons wou hê. Die huisies is so snoesig en goed ingerig en die lodge het die mees asemrowende ligging. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ennerien A
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Fantasties met die beste kliëntediens. Ons het heerlik gekuier by Mofam. Vriendelikste eienaars en die mensies wat daar werk is ook almal tops! Ons het ons tydjie daar vreeslik baie geniet en sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mofam
Elgin River Lodge
Thanks so much! Really appreciate you taking the time to review us. Hope to see you soon. Brian

Gretha F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2017

Ontspannend, in die natuur, great aktiwiteite om te doen, heerlike kos. Verblyf was heerlik gewees, baie lekker om te ontspan, mooi natuurskoon. Quad biking was 'n hoogtepunt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mofam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar


Ligging

Gaste dink Elgin River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
Chalet 2
B&B
Nie geskik vir selfsorg nie.
Chalet 1
B&B
Nie geskik vir selfsorg nie.
The Villa
Selfsorg.
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Arieskraal Portion 14, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b0e0832f11061eb3ace334482ace6dc67d1ec1957fc78c8588ba3ffef09eb59c95868168635b3b231427caf4d7e1873a5b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Arieskraal Portion 14 Elgin 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.228338631518 18.988366127014
Soek in 'n groter streek