LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elgin River Lodge | LekkeSlaap
+10

Elgin River Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Elgin River Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gretha F - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gretha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, in die natuur, great aktiwiteite om te doen, heerlike kos.

Verblyf was heerlik gewees, baie lekker om te ontspan, mooi natuurskoon. Quad biking was 'n hoogtepunt.

Ankia W - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Idilliese wegbreek in die woud.

Dit was presies wat ons wou hê. Die huisies is so snoesig en goed ingerig en die lodge het die mees asemrowende ligging. Sal dit beslis aanbeveel.

Ennerien A - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ennerien A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties met die beste kliëntediens.

Ons het heerlik gekuier by Mofam. Vriendelikste eienaars en die mensies wat daar werk is ook almal tops! Ons het ons tydjie daar vreeslik baie geniet en sal definitief weer teruggaan.

Elgin River Lodge's terugvoer

Thanks so much!

Really appreciate you taking the time to review us.

Hope to see you soon.

Brian

Elgin River Lodge
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arieskraal Gedeelte 14, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bde5c4b580846194c5f31b1e76ec36ca5f2b3401ca65a4cab2af88de828eb5bdb25e0d854b85ef7782aa013f0ec6f5d77d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900  per nag(plek vir 2) 3 5 1 5 Arieskraal Portion 14 Elgin 7160 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.228338631518 18.988366127014
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!