L'Agulhas Akkommodasie by Montgomery | LekkeSlaap
+19
+19

Montgomery

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 287 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montgomerystraat 12, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Montgomery is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis by die mees suidelike punt van Afrika, in Agulhas. Die huis bied gemaklike verblyf aan 8 gaste

Die huis het 4 ten volle gemeubileerde kamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens in elk. Daar is 2 badkamers. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Langs die kombuis is 'n binnebraai wat ideaal is vir 'n vleisie oor die kole in die winter.

Die leefarea is gerieflik gemeubileer en toegerus met 'n platskerm-TV. Gaste is welkom om hulle eie dekodeerder en slimkaart vir DStv-toegang saam te bring. WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n semi-beskutte braai-area met 'n ingeboude braai en gemaklike rusbanke.

Veilige parkeerplek is beskikbaar voor die huis. Daar is ook 'n balkonarea waar jy die see in die verte kan geniet. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Montgomery sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Montgomery
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Montgomerystraat 12, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Montgomery het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 287
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 287
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 287
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montgomerystraat 12, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNDllYjlhLTZlMDMtNDBlOS1iMzczLTMzODM2ZjNiYmMwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 287  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 12 Montgomery Street L'Agulhas 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.820882077777 20.019273815344
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za