Calypso Beach Akkommodasie by Moskombers | LekkeSlaap
+16
+16

Moskombers

Selfsorg
  • Vanaf R2 678 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casos-weg 58, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Moskombers is 'n selfsorghuis in Calypso Beach in Langebaan. Dié vakansiehuis is naby die strand en 2,5 km vanaf Mykonos Casino en Laguna Mall.

Die dubbelverdieping-vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbelyskas-vrieskas, konveksie-oond, gasstoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n houtkaggel en 'n TV. Dit bied ook toegang tot 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai-area. Die eiendom het 'n swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Moskombers sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Casos-weg 58, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 678
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 678
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 678
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casos-weg 58, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23b600f6ef22a28a76a356b648de405b572e585be77e3d268796f0f2034a08bc6abd8c382ec6ab6c86c9c314f248be307fa4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 678  per nag (plek vir 6) 58 Casos Way Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.054325789768 18.043610608633
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za