Mosselbaai Akkommodasie by Mossel Bay Sea Shells B&B on 28 | LekkeSlaap
+20

Mossel Bay Sea Shells B&B on 28

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Mossel Bay Sea Shells B&B on 28
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ellmerie S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellmerie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly. Ligging goed, stap na punt. Baie veilig. Sal weer besoek.

Heerlike weer en natuur.

Mossel Bay Sea Shells B&B on 28's terugvoer

Beste Ellmerie,

Ons sien daarna uit om julle weer te sien. Hopelik kan julle volgende keer darem behoorlik kom vakansie hou en kan die kinders dit ook maak!

Veilig bly, vriendelike groete van almal hier by Sea Shells

Mossel Bay Sea Shells B&B on 28
Niel C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Heerlik gebly met goeie dins en vriendelike ontvangs. Kan dit regtig aanbeveel.

Nick B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike plattelandse mense in die stad.

Baie vriendelike mense. Uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Mossel Bay Sea Shells B&B on 28's terugvoer

Beste Nick,

Baie dankie vir jul pragtige resensie. Ons stel dit hoog op prys want dit is die norm waarvolgens ons kan verbeter. Die kwaliteit van die verblyf van ons gaste, is uiteraard, vir ons van die grootste belang.

Ons hoop dat u weer by ons sal kom oorbly.

Warm Mosselbaai-groete,
Mossel Bay Sea Shells B&B on 28

Mossel Bay Sea Shells B&B on 28
Chadre K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadre K

Goeie en vriendelike diens, voel soos eie huis.

Ek sal Mossel Bay Sea Shells B&B vir enige iemand aanbeveel. Ons het baie lekker daar gebly. Vriendelike en behulpsame mense.

Mossel Bay Sea Shells B&B on 28's terugvoer

Goeiedag Chadre,

Baie dankie vir goeie resensie, ek wys al die boodskappe altyd vir die personeel en dit maak hul dag. Die gaste se resensies maak ons B&B 'n sukses.

Baie dankie.
Lynette

Mossel Bay Sea Shells B&B on 28
Liza L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza L
Gesin met tieners

Wonderlik!

Baie dankie vir vriendelike, voortreflike diens!

Mossel Bay Sea Shells B&B on 28's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Dit word opreg waardeur. Jul is so 'n pragtige gesin en dit was lekker om jul by ons bed en ontbyt te huisves. Veilig reis verder en geniet die Kaap voluit. Groete, Lynette

Mossel Bay Sea Shells B&B on 28
Elize D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, gerieflik, netjies.

Vriendelike en hulpvaardige personeel. Geen moeite was vir hulle te veel nie. Kon selfs help met 'n naald en garing. Baie netjiese verblyf. Dankie vir julle gasvryheid.

Mossel Bay Sea Shells B&B on 28's terugvoer

Julle is dierbaar, baie dankie vir die goeie resensie. Jul moet weer kom kuier. Groete, Chantelle.

Mossel Bay Sea Shells B&B on 28
Graham M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Graham M

Gemaklik, goeie ligging, skoon, vriendelike personeel, goeie ontbyt en billik.

Die ervaring was baie positief. Ek en my broer was saam met 'n skool kriekettoer en het vier nagte hier gebly. Alhoewel ek met die bespreking 'n spesifieke kamer gekies het, het hulle met ons aankoms die opsie van twee kamers gegee om van te kies en ons het ons keuse verander sonder enige probleem. Albei was dieselfde prys, maar die een wat ons uiteindelik gekies het was net 'n bietjie groter en ietwat meer gerieflik. Die enigste "probleem" was een van die bedlampe in die kamer wat foutief was. Sodra dit egter gerapporteer is, is dit binne 'n baie kort tyd reggestel. Ontbyt was aangenaam en goed gebalanseerd. Oor die algemeen, 'n baie gerieflike, billike blyplek. DStv sou dit uitstekend gemaak het. Hulle het net MNet in die kamer.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 28, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZjE4NTg1LTNmOTQtNGM4Yi05MDcyLWMzZGVhOGFmNTYyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 28 Bland Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.181923555187 22.151074995106
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za