LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mossienes 2 | LekkeSlaap
+6

Mossienes 2

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Mossienes 2
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Erika W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike nessie in Caledon!

Ons het ons verblyf by Mossienes terdeë geniet! Nico en sy vrou was baie vriendelik, behulpsaam en ons het sommer dadelik tuis gevoel! Die woonstel is baie groot, gemaklik en stylvol gemeubileer. Alles was silwerskoon. Daar was koffie, tee, melk en heerlike beskuit in die kombuis. Die woonstel is in 'n stil straat in Caledon en die aanwysings was maklik om te volg. Ons kan vir seker hierdie akkommodasie aanbeveel!

Deon L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het, sonder uitsondering, in al ons behoeftes voldoen.

Na ons die Twee Oseane Ultra Marathon gehardloop het het ek en Leanne ons na die nabygeleë Woud in Caledon gehaas vir 'n huweliksbevestiging. Ons behoefte was 'n rustige verblyf in 'n mooi, stil woonbuurt. Die boomryke eiendom met 'n pragtige uitsig oor die nabygeleë berge sal ons bybly. As sportfanatikuste het ons die volle DStv bouquet benut. Met die braaifasiliteit by die swembad het ons stoom afgeblaas en lekker gekuier. Die wooneenheid is smaakvol gedekoreer en pynlik netjies met 'n pragtige groot stort en volledige kombuis. Daar is niks wat ons anders sou wou gehad het nie. Indien die geleentheid hom voordoen, sal ons vir seker terug wees.

Juanita V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Enkelreisiger

Mossienes 2 het voldoen aan by behoeftes.

Mossienes 2 is gerieflik geleë as jy die groter omgewing wil verken - Hemel-en-Aarde-Vallei tot Hermanus.

Mossienes 2's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal poog om op die areas van diens en veiligheid te verbeter.

Groete

Mossienes 2
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Freesia-straat 5, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA8YVxPQw6eX7lQcMNxlrhIAzW8ZWBzto6hfM4Yf8WhW8PLWZGa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 5 Freesia Street Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.228755958817 19.432010665012
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!