Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Fly Fishing

Pygmy Houthut
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2. Daar is 'n dubbelbed met 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n elektriese stoof en oond, yskas, mikrogolf en olie-verwarmer toegerus. Daar is 'n balkon en 'n braai-area. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n TV en skottel in, maar gaste moet asb. hul eie slimkaart en dekodeerder saambring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

4x4-voertuie word aanbeveel in nat omstandighede of voertuie met 'n hoë grondvryhoogte.
'n Ekstra skoonmaakfooi sal gehef word indien gaste die kothuis in 'n vuil toestand los.
Troeteldiere is welkom in al die eenhede behalwe die Malachite Kothuis. Die tuin is nie omhein nie.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, maar nie op Kersdag en Nuwejaarsdag nie.
Al die kothuise is volledig toegerus vir selfsorg en linne en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Malachite Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n elektriese stoof en oond, 'n vrieskas-yskas, 'n balkon met 'n uitsig op die foreldam en 'n draagbare braai op die dek in. Hierdie eenheid het nie 'n kaggel of TV nie. Troeteldiere word nie in die kothuis toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

4x4-voertuie word aanbeveel in nat omstandighede of voertuie met 'n hoë grondvryhoogte.
'n Ekstra skoonmaakfooi sal gehef word indien gaste die kothuis in 'n vuil toestand los.
Troeteldiere is welkom in al die eenhede behalwe die Malachite Kothuis. Die tuin is nie omhein nie.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, maar nie op Kersdag en Nuwejaarsdag nie.
Al die kothuise is volledig toegerus vir selfsorg en linne en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kingfisher Kothuis
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed (wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens) en 'n en suite-badkamer met net 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort, toilet en wasbak. Die derde kamer het 2 driekwartbeddens en die derde badkamer het slegs 'n stort. Die oopplan-leef- en eetarea het 'n slaapbank en 'n kaggel. Ander geriewe sluit 'n TV en skottel in, maar gaste moet asb. hul eie slimkaart en dekodeerder saambring. Die kombuis het 'n gasstoof, 'n oond, yskas en mikrogolfoond. Daar is 'n balkon en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

4x4-voertuie word aanbeveel in nat omstandighede of voertuie met 'n hoë grondvryhoogte.
'n Ekstra skoonmaakfooi sal gehef word indien gaste die kothuis in 'n vuil toestand los.
Troeteldiere is welkom in al die eenhede behalwe die Malachite Kothuis. Die tuin is nie omhein nie.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, maar nie op Kersdag en Nuwejaarsdag nie.
Al die kothuise is volledig toegerus vir selfsorg en linne en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fish Eagle Kothuis
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié volledig toegeruste selfsorgkothuis is 'n houthuis met 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis het 'n yskas, oond en 'n stoof. Daar is 'n oopplan-sitarea met 'n slaapbank en 'n kaggel. Daar is 'n balkon wat oor die dam uitkyk en 'n braai-area. Ander geriewe sluit 'n TV en skottel in, maar gaste moet asb. hul eie slimkaart en dekodeerder saambring.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

4x4-voertuie word aanbeveel in nat omstandighede of voertuie met 'n hoë grondvryhoogte.
'n Ekstra skoonmaakfooi sal gehef word indien gaste die kothuis in 'n vuil toestand los.
Troeteldiere is welkom in al die eenhede behalwe die Malachite Kothuis. Die tuin is nie omhein nie.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, maar nie op Kersdag en Nuwejaarsdag nie.
Al die kothuise is volledig toegerus vir selfsorg en linne en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Loggers Houthut
Vanaf
Vanaf R2 400
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie houthut beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis het 'n gasstoof, oond en 'n yskas. Ander geriewe sluit 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

4x4-voertuie word aanbeveel in nat omstandighede of voertuie met 'n hoë grondvryhoogte.
'n Ekstra skoonmaakfooi sal gehef word indien gaste die kothuis in 'n vuil toestand los.
Troeteldiere is welkom in al die eenhede behalwe die Malachite Kothuis. Die tuin is nie omhein nie.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, maar nie op Kersdag en Nuwejaarsdag nie.
Al die kothuise is volledig toegerus vir selfsorg en linne en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZjRiMDNiLTRlMWYtNGM1Mi04Y2Q0LWYzMTQyZWQzMjAxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Mountain Fly Fishing Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.868061056704 29.912044518555
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem