Mystique

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mystique is in die eksklusiewe Penguin Place in Langebaan geleë. Hierdie gerieflike huis is naby die strandmeer en seiljagklub, en bied praguitsigte oor die strandmeer. Die ruim oopplan-leefarea is op die tweede vloer geleë, vanwaar lieflike uitsigte geniet kan word.

Mystique is geskik vir 10 gaste in 5 en suite-badkamers. Dit word op 'n selfsorgbasis verhuur. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede, derde en vierde slaapkamers beskik elkeen oor 2 enkelbeddens en en suite-badkamers, terwyl die vyfde slaapkamer oor 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer beskik. Die huis is volledig toegerus met al die nodige geriewe, insluitend 'n skottelgoedwasser, 'n ingeboude braai en DStv (Hotelpakket). Verder het die huis 'n groot vermaakarea buite met 'n swembad en 'n ingeboude braai.

Linne en handdoeke word voorsien. As gevolg van die watertekort is daar geen wasmasjien beskikbaar nie, tensy gaste vir 7 dae of meer bespreek.

Slaapplek

'n Bespreking by Mystique sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mystique gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 372 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za