LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mzimayi River Lodge | LekkeSlaap
+41

Mzimayi River Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Mzimayi River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Kobus S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is hartlik verwelkom deur die eienaar en personeel. Die kamers was skoon en netjies en die personeel en eienaar was altyd vriendelik en baie behulpsaam.

Ons het baie lekker gekuier by die lodge. Daar heers altyd ‘n opgeruimde atmosfeer en die diens was baie goed. Die eienaar het gesorg dat sy met elkeen ‘n lekker gesprek te voer wat ons baie tuis laat voel het. Die see-uitsig is baie mooi. Die personeel in geheel was behulpsaam vriendelik en het nie geskroom om uit hulle pad te gaan om ons te help nie. Ons kelner, Jack was baie vriendelik en behulpsaam deurentyd. Wat vir ons uitgestaan het is dat Koekie, die eienares nie gehuiwer het om uit haar pad te gaan om aan versoeke to voldoen nie. Ons het byvoorbeeld ‘n versoek gerig dat hulle gebraaide piesang byvoeg vir ontbyt. Laasgenoemde was nie deel van die ontbyt nie, maar die eienaar het sonder om te aarsel opdrag gegee dat die kombuis die kos voorberei soos ons versoek het. Ek sal sonder enige huiwering die plek aanbeveel. Ons sal beslis weer daar inboek.

Mzimayi River Lodge's terugvoer

Good day,
Thank you so much, I really appreciate the feedback. Yes, we try our best to accommodate our clients.
Take care.
Koekie

Mzimayi River Lodge
Lampies L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lampies L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Hou nie van rook in openbare gedeeltes nie. Ruik dit selfs in area waar etes bedien word.

Ons het die verblyf geniet en selfs teruggekeer vir 'n visgereg. Ons sal die plek aanbeveel. Die bestuur moet wel aandag gee aan rookareas. As ek eet wil ek nie deure toe skuif en tafels verwissel om weg te kom van rook nie. Rokers moet weg van openbare areas hul self vergryp aan hierdie sosiaal onaanvaarbare misbruik. Verder was dit regtig baie aangenaam gewees. Die eienaar self doen baie moeite om die verblyf aangenaam te maak. Dankie Koekie!

Mzimayi River Lodge's terugvoer

Graag wil ek die kliente bedank wil die terugvoering waardeer dit opreg. Glo my ons doen ons uiterste bes om ons kliente tuis te laat voel. Ons motto " home away from home" weereens baie dankie.
Groete,
Koekie

Mzimayi River Lodge
Seiso M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Seiso M
Enkelreisiger

My stay was short and sweet but I really loved staying at Mzimayi River Lodge I'm definitely coming back this year.

The lodge is super clean with a beautiful view of the ocean, being there is so refreshing for the mind and soul.

Mzimayi River Lodge's terugvoer

Thank you for the feedback, it is much appreciated. We are looking forward to seeing you again. Take care

Mzimayi River Lodge
Francesca L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesca L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese blyplek, baie gasvry.

Wonderlike plekkie en wonderlike kos.

Mzimayi River Lodge's terugvoer

Baie dankie was n groot plesier om julle hier te he.

Mzimayi River Lodge
Vanaf R978
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R978
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R978
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casuranina-rylaan 706, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1OsX4fOreA0GkMFxRujecJMPJwLjPp1kAHjmP8OO1Z5ywUdBl4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R978  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 706 Casurarina Drive Woodgrange 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.5851047 30.567856760119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!