LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Namib Dlux Guestrooms | LekkeSlaap
+29

Namib Dlux Guestrooms

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Namib Dlux Guestrooms
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Rene W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene W
Saam met vriende

Rustige, stil gastekamers.

Gastekamers is koel, rustig en baie netjies en goed toegerus. Badkamer was bietjie klein, maar ons kon onsself help. Baie dankie, ontvangs van ons na die lang pad was warm en gaaf. Baie dankie!

Namib Dlux Guestrooms's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en opbouende kritiek. Ons gee tans baie aandag in ons gaste se terugvoer en waar ons kan verbeter by die nuwe bestuur van Namib Guest Rooms. Dit is vir ons baie belangrik om daarna te kyk. Kom asb gou weer!

Groete
Namib Guest Rooms

Namib Dlux Guestrooms
Alta L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras!

Wat 'n wonderlike plekkie om te oornag of naweek oor te bly. Kamers was pragtig, dis amazing en ons het so lekker gebly. Baie dankie.

Namib Dlux Guestrooms's terugvoer

Wat 'n wonderlike gevoel om dit te hoor. Namib DLux is onder nuwe eienaarskap en dit maak ons harte bly om te weet ons gaste is steeds so tevrede.

Weereens baie dankie vir die komplimente, kom asseblief gou weer.

Groete
Lumé

Namib Dlux Guestrooms
Nellie B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nellie B
Gesin met tieners

Alles baie netjies en diens was goed.

Baie dankie dat julle ons so gou gehelp het met vriendelike ontvangs. Ons het veilig gevoel. Sal beslis weer van julle diens gebruik as ons in Bloemfontein kom.

Louis N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and relaxing, neat and clean!

We had a neat and clean room, with everything you would expect from a self-catering room. We enjoyed the stay and our car was safe behind closed gate. Would highly recommend Namib Guest Rooms.

David K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K
Saam met vriende

Sjoe! Briljant. Baie lekker gerus!

Sal Namib Gastehuis enige tyd aanbeveel! Dit is die vriendelikste mense ooit. Briljante diens van LekkeSlaap ook ontvang. Baie dankie!

Dick V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dick V
Gesin met tieners

Disappointing.

We did not find what is advertised on the website. The room is in desperate need of refurbishment.

Namib Dlux Guestrooms's terugvoer

Dear Dick,
Thanks for your review. Immediate attention will be given.

Namib Dlux Guestrooms
Pieter B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter B
Besigheidsreis

Uiters teleurstellend!

Swak! Die plek was nie behoorlik skoon nie, die paslaken is nie geruil na die vorige gaste nie. Daar was geen seep in die stort nie. Dit was baie, baie warm met slegs een dakwaaier. Geen stoele om buite te sit nie. Die plek was regtig sub-standaard!

Namib Dlux Guestrooms's terugvoer

Beste Pieter,
Dankie vir jou kommentaar. Dit word waardeer. Ons het reeds aandag gegee aan die sake.
Vriendelike groete,
Koos

Namib Dlux Guestrooms
Merle V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle V
Gesin met tieners

Gemaklik.

Netjies, skoon en gerieflik.

Namib Dlux Guestrooms's terugvoer

Baie dankie Merle!
Koos

Namib Dlux Guestrooms
Johan S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs baie vriendelik en warm atmosfeer. Gerieflike verblyf met alle noodsaaklike toerusting om verblyf aangenaam te maak.

Namib gastekamers is gerieflik, alle toerusting om oorbly gerieflik en aangenaam te maak. Vriendelike ontvangs en hulpvaardigheid, selfs om 'n eetplek vir ons te bespreek by 'n restaurant is uitstekend. 'n Groot pluspunt is die veilige parkeerarea met afstandbeheer om die gastekamers te verlaat en terug te keer op tyd wat ons pas. 'n Groter pluspunt is die rustige en stil atmosfeer waarbinne die gas hom/haar bevind, sonder enige geraas. Toerusting buite vir 'n braai is ook 'n groot pluspunt.

Namib Dlux Guestrooms's terugvoer

Baie dankie Johan!
Koos

Namib Dlux Guestrooms
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-laan 80, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6YAw84BuwAt79aXIQHzkNsTSerPJbzUHgpCwlBToAvp9AXO1MO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 80 Paul Kruger Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -29.123476726868 26.187542405951
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!