Napier Self Catering
Opsomming van Resensie
Rudolf C - Des 2019
Gemiddeld
Bo verwagting goed!
Napier Self Catering se terugvoer
Julle was ons eerste motorfiets gaste en wat 'n goeie ervaring. Julle is besonder aangename mense en is enige dag weer welkom om oor te bly. Ons beveel julle sterk aan as uitnemende gaste met wie mens maklik kommunikeer. Julle het die eenheid in 'n puik toestand gelaat. Seënwense vir 2020.
Karin J - Des 2019
Gemiddeld
Wonderlike gashere, akkommodasie puik en ligging binne stapafstand van dorp, maar gee plaasgevoel.
Napier Self Catering se terugvoer
Goeie dag Karin,
Baie dankie vir die besoek. Jy is altyd welkom en is 'n ideale gas.
Lizanne R - Feb 2019
Gemiddeld
Vriendelik en netjies, kan dit vir seker aanbeveel.
Napier Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die besoek, Lizanne. Jy is altyd welkom.
Deidre S - Des 2018
Gemiddeld
Friendly hosts, clean, comfortable accommodation, quiet, quaint town.
Vidette V - Okt 2018
Gemiddeld
Pragtige uitsig en netjiese kamer.
Tessa B - Jul 2018
Gemiddeld
Pragtig, skoon en netjies.
Napier Self Catering se terugvoer
Baie dankie, Tessa, vir jul besoek aan Napier Self-Catering. Julle is enige dag weer welkom om te kom kuier en is uitnemende gaste wat ons sonder enige voorbehoud kan aanbeveel.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eskomstraat 32, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom