Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 403

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Terina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Nautica 403
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Morne M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne M
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons verblyf was wonderlik gewees. Die eenheid is baie goed toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser ens. Die balkon het die mooiste uitsig en braaigeriewe waar mens heerlik kan ontspan terwyl jy die see bewonder. Die kinders het die borrelbad geniet. Ons sal beslis weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Morne, baie dankie vir die ongelooflike resensie. Ons is bly julle het dit geniet.

Nautica 403
Marthie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ons het heerlik gekuier by Nautica 403. Die ruim balkon, jacuzzi en pragtige onbelemmerde see-uitsig was vir ons die hoogtepunt. Die woonstel self is ook netjies en volledig ingerig met luuksighede soos 'n wasmasjien, droër en skottelgoedmasjien. Selfs voorsiening is gemaak vir beurtkrag! Paar klein herstelwerkies wat aandag nodig het, maar niks wat 'n heerlike vakansie bederf het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Marthie,
Baie dankie vir die mooi resensie.

Nautica 403
Jacques C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Saam met vriende

Wonderlik.

Great plek, naby alles. Sal vir seker weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Jacques, baie dankie vir die mooi review. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Nautica 403
Christine H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker lang stoepkuiers.

Die kombuis is baie lekker toegerus en die badkamers is mooi netjies. Dit was 'n aangename wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Christine, baie dankie vir die mooi resensie.

Nautica 403
Lourens B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir jul netjiese, skoon woonstel.

Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Dankie vir die gasplaat en ketel, help baie gedurende beurtkrag. Voor, tydens en na beurtkrag is alles baie lekker. Mooi uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Lourens, baie dankie vir die mooi resensie.

Nautica 403
Marius E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E
Saam met vriende

Besondere ligging in uitsonderlike pragtige plek.

Die "attention to detail" was van die eerste blywende indrukke. Alles getuig van besondere goeie smaak, goeie meubels, goeie gehalte-eetgerei, beddens, beddegoed ens. Alles waaraan mens kan dink en benodig is daar om jou kuier so onvergeetlik moontlik te maak. Sal definitief weer daar gaan kuier, die heerlikste balkon om te kuier, met aangename, behulpsame bure. Sal Nautica 403 sonder huiwering aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Marius, baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Nautica 403
Nathasha P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathasha P
Gesin met klein kinders

Fantastic.

I would recommend it any day of the year, the jacuzzi takes the cake. I would definitely come back for another stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Nathasha, thank you so much for the amazing review. We are looking forward to accommodate you again.

Nautica 403
Meiring Van Wyk V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meiring Van Wyk V
Gesin met klein kinders

Mnr. Brand het dit baie Lekker gemaak vir ons.

Ek moet vandag net dankie sê aan julle, want ons het daar so lekker gebly en my kinders was so happy for die plek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Meiring,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons is baie bly julle het dit geniet.

Nautica 403
Zandri P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!!

Alles was meer as wat ons verwag het, en sal beslis graag wil terug gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Zandri, baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Nautica 403
Janie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie E
Gesin met tieners

Pragtige woonstel.

Woonstel is pragtig! Alles was so mooi netjies met aankoms. Die wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser was 'n bonus. Dis die woonstel met die mooiste view! Alles was perfek en pragtig, baie dankie! Die enigste voorstel wat ek het is dat daar dalk gekommunikeer word rondom skoonmaakdienste (braaier en woonstel). Verder was alles wonderlik en sal ons beslis by geen ander plek in daardie omgewing tuisgaan as Nautica 403 nie! Dankie aan die eienaars wat hulle pragtige plek met ons deel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Janie, baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie. Ons verwelkom julle enige tyd weer.

Nautica 403
Martin S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Gesin met klein kinders

Uitstekende woonplek.

Wat 'n wonderlike plek om vakansie te hou. Die woonstel het alles in wat 'n mens benodig. Ons sal by geen ander plek bly as ons weer Mosselbaai toe kom nie. Ons het al klaar die plek vir vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Martin, dankie dat julle ons aanbeveel asook vir die ongelooflike resensie. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Nautica 403
Lourette P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette P

Absoluut fantastiese, skoon, netjiese en die beste vakansieverblyf in die Wes-Kaap.

100% waarde vir geld met vriendelike mense om jou maak jou tuis voel. Waarlik die een woonstel wat alles werk en in top kondisie is. Beddens, handdoeke, vloere en Jacuzzi super skoon. Niks lekkerder as om op stoep te sit met koffietjie en asemrowende see-uitsig voor jou te aanskou. Absoluut tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Lourette
Baie dankie vir die amazing resensie. Julle is wonderlike gaste en verwelkom julle enige tyd weer.

Nautica 403
Erwin S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin S
Gesin met tieners

Heerlik in Mosselbaai!

Nautica 403 het al ons verwagtinge oortref! Die eenheid was netjies, skoon en het alles wat mens nodig het vir 'n heerlike wegbreek in Mosselbaai. Die jacuzzi en groot dek met asemrowende see uitsigte is 'n groot pluspunt en ons sal die goeie tye daar koester! Die beste van alles is dat daar geen beurtkrag is nie! Ons sal definitief weer daar kom kuier en dit aanbeveel vir enige een!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Erwin, baie dankie vir die ongelooflike resensie. Dit was wonderlik om julle in die woonstel te hê. Ons verwelkom julle enige tyd weer.

Nautica 403
Christo V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Was die lekkerste plek en die beste waarde vir geld.

Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat n lekker plekkie soek. Die huisie sal aan enige iemand se behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.

Nautica 403
Alanda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful and stunning.

This place is a 5 star stay. Very clean. Everything you will need. Breathtaking views from a very large balcony with a Jacuzzi and outdoor furniture. Everything inside the flat is brand new and in perfect, working condition. We slept like babies in the comfortable bed. Will highly recommend for anybody. Very safe. Also enjoyed a dip in the stunning, well maintained pool downstairs. 10 out of 10 for this place. Will be back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Alanda , Thank you very much for the kind review. Hope to welcome you back in the future.

Nautica 403
Nathasha P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathasha P
Saam met vriende

Great!

It was really breathtaking and the view from the balcony was beautiful. I can't explain it. It was really a great few days. Actually too short, I would definitely recommend it to everybody. It is also equipped with everything you only need to bring your clothes and towels and it's very central also for shops and the beach. Thank you very much, it was really an awesome stay and very, very safe in the complex. The very best of all, there was no loadshedding which is too awesome I will definitely be back, thank you. The agents were great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Nathasha, thank you so much for the wonderful review. We would love to welcome you in the near future again.

Nautica 403
Cindy M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

Great views and comfortable stay.

Perfect location for Ironman start and transition. Apartment was clean and well equipped. Great shower just no door on the bathrooms. Beds comfy and kitchen well equipped with washing machine and dishwasher.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Cindy, thank you so much for the wonderful review. Hope to see you next year for the IM again.

Nautica 403
Driekie R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie R
Gesin met tieners

Welverdiende wegbreek.

Nautica 403 is 'n juweel van 'n plek, alles wat jy nodig het en meer. Die balkon het 'n asemrowende uitsig op die see en is ook toegerus met alles wat jy nodig het. Jacuzzi 'n pluspunt. Sal definitief aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige, stil, awesome wegbreek nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Driekie, baie dankie vir die ongelooflike resensie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Nautica 403
Chantell D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell D

Fantastic!

Wow, what a beautiful place. The pictures showed alot, but in person, it was even better. Only one concern, the balcony walls should be higher for more privacy. Nautica 403, for me and my family, was like a second home. Our neighbor ️was a polite, helpful gentleman, thank you. Would love to purchase there soon. Love,Nautica 403️️️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Chantell, thank you so much. It was lovely hosting you. Looking forward to host you again.

Nautica 403
Marisa M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa M
Gesin met klein kinders

Ontspannend! Op die dek met see-uitsig en in Jacuzzi.

Definitief die plek om jou skoene uit te skop en te ontspan. Die dek met uitsig oor die see vertroetel jou siel en die Jacuzzi jou ledemate. Oh ja, en geen loadshedding! Sal beslis terugkeer. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Marisa, baie baie dankie, ons waardeer die resensie so baie. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Nautica 403
Lourette P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette P

Puik.

Woonstel is super waarde vir geld. Skoon, netjies en gemaklik. Baie dankie vir die wonderlike verblyf, dit is absoluut uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Lourette, baie dankie vir die ongelooflike resensie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Nautica 403
Marlize V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V
Gesin met tieners

Absoluut fantasties!

Een van die beste vakansiewoonstelle waarin ons nog gebly het. Mooiste uitsig, skoon en netjies, modieus en ruim. Ons wou nie huis toe kom nie! Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Marlize, so baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons verwelkom julle enige tyd weer.

Nautica 403
Jannie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Gesin met tieners

Baie netjies, beter as die kry jy nie.

Ons as gesin van 4 sal nie weer op enige ander plekvvakansie hou as hier nie, als wat jy benodig is beskikbaar, kinders het die jacuzzi baie geniet. Die see-uitsig en atmosfeer van die plek is ongelooflik. As ons kon, gee ons dit 5 plus sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Jannie, baie dankie vir die ongelooflike resensie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Nautica 403
Johan C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Gesin met klein kinders

Baie lekker gerus.

Ons het baie lekker gekuier en sal vir seker weer gaan. Enigste negatiewe aspek was dat die boonste woonstelle verhuur word aan persone wat erg raas, drink en vloek. Nie goed vir my kinders nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Johan, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom. Ons het dit by die eienaar aan gemeld en verseker dat dit nie weer sal gebeur nie.

Nautica 403
Nikolaos S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikolaos S
Saam met vriende

Quiet with a great view and great amenities!

The unit is well furnished and stocked, and the hot tub works perfectly (and was cleaned beforehand). The hosts were very responsive and helpful. Security at the front gate is friendly as well. We really enjoyed our stay! Unit is well equipped with a full kitchen including a dishwasher, ample seating, and a nice big TV. Minor things to mention: the balcony is not too private as the walls are low, and the bathrooms are en-suite but not closed off - so make sure no one is in the room if you want 100% privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 403 se terugvoer

Hi Nik,

Thank you so much for your amazing review. You were wonderful guests and we would love to have you guys back. We are currently busy with the balcony to put up frosted glass between the units to increase privacy.

Nautica 403
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Nautica 403, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdee3daf116434c776adcd0b2941cedec51b7142d61172d9c69e4401e1839c5b5f2ee07745c40f2a753ac0bc5c409a2acd484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 1 Bakke Street Nautica 403 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.171520954524 22.122930297623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem