Nautilus @ Langezandt

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Okt 2019 tot 26 Okt 2019.

Beskrywing

Nautilus @ Langezandt is 'n selfsorghuis op die Langezandt Fishermen's Village-landgoed in Struisbaai. Dié vakansiedorp is bekend vir een van die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond, sy wit vissershuisies, kleurvolle vissersbootjies en werkende hawe.

Dié bekoorlike huis beskik oor 5 slaapkamers met slaapplek vir 10 gaste. Die hoofslaapkamer en solder-area is in die hoofhuis. Die ander 3 eenhede is apart, elk met 'n ingang vanaf die binnehof. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die solder-area het 2 enkelbeddens. Twee van die aparte kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde aparte kamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die binnehof het ingeboude braaigeriewe en 'n tafel.

Die hoofstrand is 'n fantastiese plek vir watersport soos kajakvaart, bootvaart, branderplankry, lyfplankry, visvang en vlieërbranderry. Besoekers kan ook skulpies optel, langs die see stap of walvisse kyk.

Slaapplek

'n Bespreking by Nautilus @ Langezandt sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nautilus @ Langezandt gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 R2 240 per nag (plek vir 10)

Kry 20% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Okt 2019 tot 26 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za