LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ndedema Lodge | LekkeSlaap
+42

Ndedema Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Ndedema Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Henry V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Wonderlik gebly; baie gasvrye mense; heerlike ontbyt in mooi tuin!

Ann B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann B
Saam met vriende

Friendly hosts !

Good stay hosts made lovely dinner for us as all restaurants in village were full !

G O - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
G O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en heerlik gekuier.

Sal net by Ndedema oor slaap wanneer ek in die area is.

Carol B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B
Gesin met tieners

Hierdie was nou vir my totaal ongelooflik!

Viir my wat op Lambertsbaai woon en dikwels moet oorslaap vir die kinders se na-uurse program is dit lafenis vir my siel veilig skoon en stunning! Alles was reg en op plek.

Ger D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ger D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Zeer servicegericht.

Vriendelijke, zeer behulpzame bediening. Prachtige tuin. Klein zwembad, maar voor een korte afkoeling heel geschikt. Hadden probleem met WiFi, maar er werd in kort tijdsbestek alles aan gedaan om dit op te lossen.

Pauline V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pauline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker oorgebly in Ndedema Lodge.

Personeel almal baie vriedelik en hulpvaardig. Pragtige kamers. Die ontbyt iets besonders. Ons voel die prys van oornag pas eerder by 'n vyfster.

Ndedema Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons heerlik om julle te kon bederf
Ndedema
Enid

Ndedema Lodge
Annelise B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B
Enkelreisiger

Ligging en gerief.

Uitstekende B&B, vriendelike gasvrou, lieflike ontbyt, baie gerieflike fasiliteite.

Ndedema Lodge's terugvoer

Dankie Annelise. Dit was 'n plesier om jou by ons te kon ontvang

Enid

Ndedema Lodge
Coen P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die verblyf baie geniet.

Baie ruim en goed versorgde eenheid. Baie vriendelik ontvang en die ontbyt was uitstekend. Net jammer ons kon nie na die Springbokke se rugby kyk nie.

Ndedema Lodge's terugvoer

Dankie, Coen.
Dit was vir ons heerlik om julle te kon ontmoet en hoop om julle weer te sien. Ek sal aandag gee aan die rugby met volgende opgradering, maar sal radio in die kamer plaas, dan kan jy darem luister.
Ek hoop dit troos.
Enid

Ndedema Lodge
Eswell L - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eswell L
Enkelreisiger

Was baie lekker en stil.

Ek sal die plekkie definitief aanbeveel. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Ndedema Lodge's terugvoer

Baie dankie,
Hoop jy kom kuier sommer gou weer.
Ndedema Groete.
Enid

Ndedema Lodge
Adriaan D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en genotvol.

Netjiese akkommodasie met vriendelike eienaars en werknemers. Baie rustig.

Ndedema Lodge's terugvoer

Baie dankie, Dit was vir ons heerlik om jou hier te kon ontvang en baie bly jy die kuier geniet.
Ndedema Groete.
Enid

Ndedema Lodge
Rina V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Besigheidsreis

Juweeltjie met al die gastehuisbederfies waarvoor jy kan wens!

Baie lekker gebly in hierdie gastehuis. Pragtige dekor, gashere uitstekend. Aandag aan detail was besonder (vars blomme, kamerjasse, elektriese kombers ens. ens.) 'n Vars pot filterkoffie op bystand het die koek gevat. Sterk aanbeveel!

Dalene M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene M
Saam met vriende

Ek beveel dit regtig vir enige iemand aan!

Kamers is so smaakvol gemeubileer met antieke meubels. Ontbyt is uitstekend. Jy voel asof dit jou eie woonplek is. Waarde vir jou geld.

Jacobus S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Saam met vriende

Ons het in Ndedema tuisgeggan gedurende die naweek van 22 tot 24 Augustus 2014.

Die kwaliteit van die verblyf was regtig fantasties - van die kamers tot die heerlike ontbyt. Wilma en die personeel by Ndedema het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Park Straat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bafe375845e996882c4641acea73e39d25e08ed4a2fb42ea869fa3309c40b2b03653e8461e7f5dfc293d63c23bcad8f8f35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 48 Park Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.185411 18.900277
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!