- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nerinastraat 7, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nerina Self-catering is sentraal geleë in Caledon in die Overberg, net 110 km van Kaapstad af. Dié rustige verblyf is ideaal vir gesinne, sakereisigers of as oornagplek.
Daar is 2 eenhede - 'n woonstel met 2 slaapkamers en 'n oopplan-ateljeewoonstel.
Nerina-kothuis het 2 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Albei slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n enkelslaapbank. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kothuis het 'n toegeruste kombuis, 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en daar is slaapplek vir 3 gaste. Dit het 'n aparte badkamer en daar is 'n leefarea met 'n TV met DStv. Die kombuis het basiese selfsorggeriewe. Handdoeke word nie voorsien nie.
Die huis is net 700 m vanaf die Caledon Casino en Spa, en 200 m vanaf die Pick n Pay-sentrum.
Gaste kan hul eie bergfiets en stapskoene saambring om die roetes in die omgewing te verken.
Ander dorpe binne 'n 50 km-radius sluit Greyton, Hermanus, Stanford en Napier in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 7
Ligging
- Nerinastraat 7, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Nerina Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nerinastraat 7, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom