Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngala Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Safari Selfsorg-eenheid
Die tarief sluit slegs net verblyf in. Ontbyt kan bedien word teen 'n koste van R50 pp indien vooraf bespreek.
Koning-eenheid
Die tarief sluit ontbyt wat deur Nyala se sjef voorberei word, asook 'n daaglikse skoonmaakdiens in. Wildritte is nie ingesluit nie, maar is beskikbaar indien dit vooraf gereel word.
Huisreëls

Twee wildritte is per dag beskikbaar indien vooraf bespreek en gaste kan die bos en die Groot 5 geniet teen die ekstra koste van R300 p.p.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 485
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pride of Africa Natuurreservaat, Haakdoringfontein, Hammanskraal, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANsMpaSuCTsD0wuctalIBGuw5rSMQkHajVI9VBISa4fpl4UzzpV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 485 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Pride Of Africa Nature Reserve Haakdoringfontein 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.339662 28.385292
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem