Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No.10 Caledon Street Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 10, P.O. Box 742, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

No.10 Caledon Street Gastehuis is geleë in 'n pragtige, groot tuin in George op die Tuinroete. Die omgewing is luisterryk en rustig.

Die ruim kamer is lugtig, kry baie son en lei na balkonne met wonderskone uitsigte op die Outeniekwaberge. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lessenaar, gerieflike stoele, tafel, DStv, muurgemonteerde kluis, ens. Ons het ook 'n knus selfsorgkothuis in die tuin. Die kothuis beskik oor 2 en suite-kamers, volledig toegeruste kombuis, sitkamer en 'n ruim veranda. Die absolute privaatheid maak dit ideaal vir gesinne.

No. 10 is stapafstand van baie restaurante en geriewe in George af. Verskeie gholfbane is ook naby - baie van ons gereelde gaste is gholfspelers. Daar is ook genoeg veilige parkeerplek op die perseel.

Besoekers van regoor die wêreld keer nou al jare lank gereeld terug om ons silwerskoon kamers, ouwêreldse atmosfeer en persoonlike diens opnuut te ervaar. Professionele persone maak ook gereeld van ons akkommodasie gebruik wanneer hulle George moet besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir No.10 Caledon Street Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan & Bridget Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 14

Ligging

  • Caledonstraat 10, P.O. Box 742, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink No.10 Caledon Street Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 10, P.O. Box 742, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmBCmOZuo0MdpUXU6WLk6usYYIYx7IorrsbQhA5eplPQZekUg72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 10 Caledon Street P.O.Box 742 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.95375068655 22.460201382637
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem