LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by No-Vue Vakansie Akkommodasie | LekkeSlaap
+22

No-Vue Vakansie Akkommodasie

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir No-Vue Vakansie Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Magda M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M
Gesin met tieners

Sal terug gaan net om weer daar te kuier en die vriendelikheid van die eienaars te ervaar.

Verblyf fantasties en baie netjies. Alles in die kombuis is net wat 'n mens nodig het om lekker te kuier. Eienaars het soos vriende geword in die kort tyd wat ons daar was.

Sonja M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Gesin met tieners

Het dit baie geniet en was baie gelukkige en tevrede met die plek.

Was baie gelukkig. Ons het baie lekker gebly. Ons het veilig gevoel. Plek was baie netjies. Ons het als gehad wat nodig is. Mense was baie gasvry. Het altyd seker gemaak dat ons gelukkig was. Sal definitief weer gebruik in die toekoms en sal dit definitief aanbeveel aan familie en vriende.

Lina V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, gerieflik, goed geleë.

Ons het al voorheen van hierdie gaste-akkommodasie gebruik gemaak. Weereens heerlik gebly! Die gastewoonstel is baie goed geleë - veral ook vir besoekers aan Bay View Privaat Hospitaal. Die eienaars, Hennie en Amanda, laat besoekers altyd tuis voel. Ons kan No-Vue Vakansie Akkommodasie met vrymoedigheid aanbeveel.

Hillie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hillie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was baie goed.

Ons het geen probleme ondervind nie. Amanda baie vriendelik en hulpvaardig.

Lina V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netheid, goed geleë.

Ons het 'n baie positiewe ervaring by No-Vue gehad. Die gasvrou, Amanda, het moeite gedoen om te sorg dat alles wat ons nodig gehad het, en meer, beskikbaar was. Daar is veilige parkering binne die erf. Die woonstel is ruim met alle nodige geriewe. Ons kan No-Vue vakansie-akkommodasie met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Ig S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig S
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker!

Ons vakansie was heerlik, baie dankie aan Amanda en Hennie vir julle gasvryheid en die fasiliteite is briljant, skoon en netjies, ons het heerlik gebly. Ons sien julle gou weer. Ek sal elke keer by No-Vue wil bly as ek in Mosselbaai kom. Sentraal geleë en naby alles! Dit was heerlik.

Hilda D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid skoon en rustig, en baie veilig ook.

Alles om jou wat jy nodig het.

Mel C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense. Baie gerieflik.

Baie gerieflike blyplek, waarde vir geld.

Andrew H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Verblyf baie gerieflik. Eienaars en werkers baie vriendelik en behulpsaam.

Juanita S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Dis 'n goed toegeruste plek. Genoeg spasie en selfs ons hondekinders het lekker met die ander hondemaats gespeel.

Angela J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela J
Saam met vriende

Die plek is netjies en gerieflik.

Baie dankie aan die eienaars van No-Vue Vakansie Akkommodasie vir die hartlike verwelkoming. Die verblyf is fantasties. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Senicia B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senicia B
Gesin met klein kinders

Gesellig.

Die verblyf was 'stunning'. Baie vriendelik en ontvanklik. Baie netjiese plek en so naby aan alles wat jy wil doen en sien. Nog 'n pluspunt is dat die plekkie so maklik is om te kry. Ons het heerlik gebly en nog lekkerder gekuier.

Willie R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie R
Gesin met tieners

Wonderlike plek en vakansie vriendelik.

Ontvangs deur Hennie en Amanda was aangenaam. Baie belangstelling getoon en gereeld ingeloer. Plek baie nietjies en huis vriendelik. Selfs die diere het gereeld kom kuier. Baie nice.

Natasha D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Accommodation was home away from home. Very hospitable environment. Friendly welcoming hostess that provided relaxed homely atmosphere. We enjoyed our stay.

Thelma N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam verras.

By aankoms was ons vriendelik verwelkom (selfs deur die diere) die woon vertrek wat ons in gebly het was netjies en skoon en met smaak toegerus. Alhoewel ons net vir een aand oorgeslaap het, kon ons sien dat baie moeite gedoen is, om ons gemaklik te maak. Sal beslis aanbeveel, en sal self terug gaan .

Chantal J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal J
Gesin met klein kinders

Our stay was absolutely fantastic.

I highly recommend this accommodation. Amanda and her family are very hospitable and go out of their way to make your stay comfortable. It was very clean and neat and the beds a high quality and comfortable. Do yourself a favour and call Amanda for a booking. We will definitely be going back, this time to spend time with our new found friend Amanda, Hennie and family.

No-Vue Vakansie Akkommodasie's terugvoer

It was a pleasure hosting Chantal's group. Very accommodating, very friendly and so neat. Can recommend them to any host.

No-Vue Vakansie Akkommodasie
Mariska W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories!

Uit die boonste rakke!

Carin J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin J

Heerlik gebly, interessant lekker gesels en rustig in veilige opset.

Hoe heerlik om te ervaar dat die gasheer die reisiger respekteer deur verfynde detail ter wille van gerief en kwaliteit diens aan te bied. Veral saam met my klein-hond, my reis- en avontuurgenoot! Baie dankie.

Earlene D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Earlene D
Saam met vriende

Wonderlike gasvrye ervaring!

Voorwaar 'n vriendelike ontvangs en aangename ondervinding, jammer ons kon nie langer bly nie. Netjiese, gerieflike eenheid met gesellige ete in die lapa en verrassende bederfies in die vrieskas! Ek sal voorwaar No-Vue aanbeveel.

Beverley W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley W
Saam met vriende

Onvergeetlik.

Baie lekker gekuier. Moet sê gasvryheid was ongelooflik.

Japie S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Indien jy 'n uitstekende "waarde vir geld"-wegbreek verlang, is Nu-Vue die regte opsie. Jy sal gasvryheid en vriendelikheid ervaar wat jou sal laat terugkeer.

Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13de Laan 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxMWRlYmUwLWY4NTMtNDhiMC1iOGQ0LWU0YjNmYTY1YzgyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 1 13th Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-00:00 11:00 -34.18563388502 22.129465939186
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!