LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nunki Villa Philippe 12 | LekkeSlaap
+8

Nunki Villa Philippe 12

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Nunki Villa Philippe 12
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Adrie S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Die gasvrou, Alta, was absoluut hulpvaardig en het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sy het ook baie persoonlike moeite gedoen om dit vir ons gerieflik te maak. Die verblyf was heerlik, die plek is baie netjies en skoon en ek sal vir seker mense aanbeveel om daar te gaan inklok.

Rudi B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Gesin met klein kinders

Bekostigbare, netjiese familie-verblyf.

Baie netjiese familie vakansiewoonstel naby aan als wat jy nodig het. Ons het dit baie geniet en sal enige tyd weer gaan kuier, veilig, mooi en nog 'n redelike uitsig van die baai ook. Kan beslis hier 'n draai gaan maak. Puik plekkie.

Frans S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet.

Baie mooi netjiese woonstel met alles wat jy nodig het en pragtige uitsig.

Nunki Villa Philippe 12's terugvoer

Julle was wonderlike gaste en Nunki sal julle altyd graag terug verwelkom op n volgende vakansie. Alta en Paul

Nunki Villa Philippe 12
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Phillipe 12, Upper Cross-straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9vA5c40ffSHXv330v1fTBk4TgGBuGH5yp7kJ3RoQJ3YmVln3Dq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 12 Villa Phillipe Upper Cross Street 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.183708831367 22.152564614958
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!