LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oakland Hills Road | LekkeSlaap
+12

Oakland Hills Road

1 resensie
Selfsorg
David's Room
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het ’n dubbelbed, oorgenoeg kasspasie, ’n spieëltafel/lessenaar en toegang tot ’n privaat badkamer met ’n bad en stort. David's Room is slegs geskik vir 1 of 2 gaste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf. Maaltye is op versoek beskikbaar

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakland Hills-weg 13, Sunningdale, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh54RiL9ACEcvF8nwtubh2wicnwxPUOBVI0DEdu7aNM4MEH2Pc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 13 Oakland Hills Road Sunningdale 7443 Wes-Kaap 086 999 0018 17:00-19:00 10:00 -33.799501718065 18.48814085126
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!