LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean Breeze No. 3 | LekkeSlaap
+24

Ocean Breeze No. 3

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Ocean Breeze No. 3
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nicoline L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline L
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies rustige omgewing die kinders het die see baie geniet.

Fantastiese verblyf.

Anadia G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anadia G
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker.

Skoon, netjies en gasvrye mense. Kommunikasie met gaste uitstekend.

Charles N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles N
Gesin met tieners

Puik plek en ligging. Sal weer daar bly.

Niks gekort nie. Lekker plek.

Chez-marie K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chez-marie K
Gesin met klein kinders

Baie dankie dit was fantasties!

Sien sterre.

Ocean Breeze No. 3's terugvoer

Beste Chez-marie en gesin,
Baie dankie vir die sterre. Ons waardeer julle terugvoering. Ons glo dat julle volgende besoek aan die nuwe opgegradeerde Ocean Breeze 3 julle nog meer gaan laat ontspan en tuis voel.
Baie seeninge
Liandro & Marisca

Ocean Breeze No. 3
Christian D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian D
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet, dankie julle.

Dit was meer as wat ons verwag het. Dit is baie lekker om so uitsig te hê in die oggend as mens op die stoep sit en koffie drink en loopafstand van strand af is 'n wenner gewees, ons sal weer daar gaan vir vakansie hou. Dankie Dawie vir al die hulp wat jy gebied het.

Joelinda J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelinda J
Gesin met klein kinders

Clean and nice unit with great location.

Had a pleasant stay, great location being walking distance from the beach. We were very happy with the clean, secure unit at a very affordable price for the week.

Ocean Breeze No. 3's terugvoer

Thank you, hope will book again, soon

Ocean Breeze No. 3
Jacques L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Gesin met tieners

Ons het 'n heerlike vakansie gehad.

Skoon en netjiese vakansiewoonstel. Lekker area, reg teen die Manaba-strand. Die eenheid is goed toegerus. Veiligheid ook goed met elektriese omheining, alamstelsel en toesluitmotorhuis. My enigste kritiek is dat die dubbelbedmatras verby sy beste is. Kan Ocean Breeze 3 aanbeveel - sal graag weer in die toekoms daarheen wil gaan.

Zelda M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda M
Saam met vriende

Voortreflik.

Dit was meer as wat ons verwag het in so kort tyd se bespreking. Ons het baie lekker gebly, alles was daar ons het niks gekort nie. Iets wat ons verstom het was die agterste hekkie waar jy letterlik net 10 tree vat dan is jy op die strand, dit was die middelpunt van alles. Ons gaan defnitief weer gaan kuier.

John T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John T
Gesin met tieners

The unit is great and in a very good location, especially in proximity to the beach. Ground floor access and patio excellent!

We have two critical items that we shall mention: The unit is more a four/five sleeping unit not six. The television DStv decoder and system is an old type and the bouquet of programs not satisfactory for adult, child and sport lovers viewing (in the evenings and when raining).

Ocean Breeze No. 3's terugvoer

Good day,

We have installed a brand new full bouquet DStv decoder at no extra cost.

Ocean Breeze No. 3
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 36, Margate North Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73a717b146988001a61ddb87ac2d190d7dbfacc21faabd57cc363c5d29c080f5f551cb122c7a21f3ee3dd6b6f22998f06bd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 6) 9 5 1 5 36 Forest Road Margate North Beach 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-15:00 09:00 -30.85612926164 30.37721067667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!