Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Self-catering Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Bring asb. jou eie strandhanddoeke.

Die eenheid het R50 se elektrisiteitseenhede, die res is vir jou rekening.

'n Breekskadedeposito word gehef en sal binne 3 besigheidsdae terugbetaal word indien als in 'n goeie toestand gelaat word.

Moet asb. nie meubels op die houtvloer rondsleep nie. Dit sal die vloer beskadig.

Maak asb. alle vensters toe wanneer gaste die perseel verlaat. Die wind steek vinnig op en kan skade veroorsaak.

Blus asb. die kole met water na daar gebraai is om veldbrande te help voorkom.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 131, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcUswnWaKcUXXZFvqJxIFAUeleO74axYo5row3YGts55n8EQvM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 131 Nerina Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -34.1994169 22.050509
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem