Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olivanti Country Manor

Selfsorg
Olivanti Country Manor - Selfsorgvilla in Oudtshoorn
Vanaf
Vanaf R4 570
per eenheid
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lodge bied 5 pragtige, luukse, ouwêrelde en kamers met en suite-badkamers wat baddens of storte het. 3 van die kamers het koningingrootte-beddens, 1 kamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. 'n Bababed is beskikbaar op versoek en daar is 2 ekstra matrasse vir kinders teen geen ekstra koste nie. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, stoof en oond toegerus. Gaste kan by die swembad in die somer of by die kaggel in die winter ontspan.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ekstra matrasse is beskikbaar vir kinders teen ekstra koste.
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
Kom geniet 'n eg Suid-Afrikaanse aandete of braai teen ekstra koste saam met ons. Dit moet een dag vooraf met die gasheer gereël word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook binnenshuis is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 570
per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivanti Rooiheuwel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd1bb2a4e962aa96fb1ca53e2557d3b21c57688f3b35b33e4bb4e4e5103fad5a5073c82aa21c5fe5e2c65c276c61a1cb7c60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 570 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Olivanti Country Manor Rooiheuwel 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.62343992728 22.260243390186
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem