Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One&Only Cape Town

Oord

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir One&Only Cape Town
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Melanie C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlike diens in elke opsig.

Van die oomblik van aankoms tot die oomblik van vertrek was alles fantasies. Verbly en diens. Kan die hotel 100% aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en lekker.

Ons het lekker gebly en lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top class hotel and great staff.

Wonderful classy hotel with well mannered staff. Magnificent pool area and resident only policy is a plus. Magnificent breakfast at Rubens was also a highlight. Definitely a hotel I'll will revisit in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik - sal definitief terugkom, beplan sommer 'n hele paar trips vir volgende jaar by die hotel.

Die hotel was ongelooflik, ek beveel dit aan vir almal. Dit was skoon en mense was baie behul saam, was net ongelooflik. Ek besoek baie hotele in die wêreld en die 1 is definitief my gunsteling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hyla N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyla N
Gesin met tieners

Onvergeetlik en uitstekende diens en goed opgeleide personeel.

Van ontvangs af kry jy gehalte, vriendelike personeel. Goeie diens, skoon en luukse verblyf en baie om te doen. Die high tea is van die beste gehalte en om iemand mee te bederf. Die ontbyt is hemels en om van te kies en te keur. Omdat die perseel so groot en ruim is, is dit nie raserig nie al is daar baie gaste. 10 uit 10 vir opgeleide personeel wat die trots van hul werk en die hotel bevorder. Dankie aan LekkeSlaap en die bestuur van One and Only Hotel. Ons sien uit na ons volgende besoek aan julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nirmala G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nirmala G
Gesin met tieners

Excellent stay.

Really enjoyed the stay. Rooms were beautiful with excellent views of the harbor. Bathroom was nice and clean, but didn't have locks. Hotel was lovely. The only issue was the very tiny meal portions at Nobu.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanli S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld.

Kamer is stylvol, ontbyt was regtig baie lekker en baie mooi uitsig. Die Hi-Tea het nie voldoen aan verwagting nie en is nie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Klas en nogmaals klas. Baie beïndruk met hul diens. Altyd vriendelik en profesioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ervaring.

Diens was uitstekend, vanaf die warm waslappie met ontvangs tot afhandeling van rekening en hulp met bagasie met vertrek. Kamer was baie mooi en gerieflik en ons kon selfs die regte kussing kies. Nespresso-masjien was 'n plesier en ook die sambreel vir die reën. Ons sal graag weer daar gaan bly as ons die kans kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Verblyf was wonderlik, personeel was besonder vriendelik en kos was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n wonderlike ervaring.

Dit is naby aan alles wat mooi is, dis netjies en het baie vriendelike personeel. Lees net die ekstras noukeurig voor jy bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary S
Gesin met klein kinders

Ons het die verblyf baie geniet.

Ruim kamer met 2 dubbelbeddens en 'n onvergeetlike uitsig. Daar is ook 'n baie moderne badkamer. Die hele ervaring was fantasties: die etes, swembad, diens en ligging was onverbeterlik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R10 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R10 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R10 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 332 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dock-weg, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed35d743e3bb124eee7376794953ad25303f96553d90aefe14693f684feb66d772efed2a0543622b5655626ca726cfea592c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Dock Road Victoria & Alfred Waterfront 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.908626102703 18.416474134016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem