LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Onneri- en Oppi-Koppi | LekkeSlaap
+36

Onneri- en Oppi-Koppi

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waddel-straat 9 , L'Agulhas, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R633 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Onneri- en Oppi-Koppi bied gemaklike verblyf aan 6 gaste in ’n huis of aan 2 gaste in ’n woonstel.

Gaste kan die Oppi-Koppi Huis of Onneri-Koppi Woonstel bespreek. Oppi-Koppi Huis het 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die huis het ’n groot kombuis en etenstafel.

Die huis se sitkamer het ’n TV en daar is 2 braai-areas beskikbaar: 1 binnebraai en 1 braai op die stoep met ’n see-uitsig. Neem asb. kennis dat die huis trappe het en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. ’n Dubbelmotorhuis is ook beskikbaar.

Onneri-Koppi Woonstel is reg onder die hoofhuis en het ’n slaapkamer en privaat badkamer met ’n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en die eenheid het ’n TV. Die woonstel het ’n privaat braai-area op die stoep en onder die hoofhuis se balkon.

TV is beskikbaar in elke eenheid en gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerders en -slimkaarte saambring. PVR- en Explora-dekodeerders kan ongelukkig nie akkommodeer word nie. Gratis TV-kanale is wel beskikbaar. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Agulhas bied verskeie toeristebestemmings soos Kaap Agulhas, die Quoin Point-vuurtoring, die Kaap Agulhas Vuurtoring Museum en ’n rits restaurante en staproetes aan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Onneri- en Oppi-Koppi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Waddel-straat 9 , L'Agulhas, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onneri- en Oppi-Koppi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R633
per nag (plek vir 2)
Vanaf R633
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waddel-straat 9 , L'Agulhas, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJrfuuA36HITAQaNxVOTiqGKwzlZ0j6WUIpJBn1lcOLBT94IGM6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R633  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 9 Waddel Street L'Agulhas 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.823296 20.013479
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!