Ons Manna

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ons Manna is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Struisbaai. Die huis is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na rustige en gerieflike verblyf. Verblyf by Ons Manna word aangebied in die hoofhuis en 'n woonstel aan die onderkant.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer is en suite en beskik oor 'n stort, wasbak en toilet, die tweede badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die huis het 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolf, sesplaat-gasstoof en oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eegerei, asook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n 8 sitplek-etenstafel en 'n binnebraai. Die sitkamer het gemaklike banke, 'n kaggel en 'n TV. Daar is 'n beskutte patio met braaigeriewe en buitemeubels. Die leefarea lei na 'n tweede balkon met uitsigte oor die see in die verte en sitplek buite.

Die woonstel het 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer wat gedeel word beskik oor 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie.

Die eiendom het 'n ingeslote erf en die instansie is troeteldiervriendelik.

Slaapplek

'n Bespreking by Ons Manna sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ons Manna gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za