Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppie-Strand

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Oppie-Strand
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Janine V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste plek, op die see!

Die beste, mees ongelooflike ligging in die hele Wes-Kaap. Reg op die strand, pragtig geleë en daar is alles wat jy benodig. Ons gaan definitief weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet R
Gesin met klein kinders

Wonderlike tydjie so naby see en strand.

Was 'n fantasiese ervaring om so naby die see en strand te wees. Die verblyf was ten volle toegerus, netjies, skoon en het niks gemis nie. Tipiese see huisie. Die feit dat daar geen TV was nie, het ons nie eers gemis nie. Die styl trappe was 'n uitdaging met 'n kleintjie en die stort kan dalk bietjie opgradeer word, maar nie die minder het dit glad nie ons lekker tyd beïnvloed nie. Was 'n wonderlike tydjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus V
Saam met vriende

Baie lekker, rustig en teen die see gebly!

Baie lekker gebly, naweek was net te kort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sascha P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sascha P
Enkelreisiger

Best location at Stil Bay.

A nice big house for up to eight guests. The location is of course incredible, directly on the beach in Stil Bay West. I hope we come back soon when the weather is a bit better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefania D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefania D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A restful experience, the sea air made us sleep which we needed.

Oppie-Strand has a delightful view from the lounge area and the main bedroom area. It was lovely to baske in the view and enjoy the frolicking of the bird life on the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen T
Gesin met tieners

Lieflike ligging!

Oulike strandhuis met 'n fantastiese ligging. Sal dit nie aan beveel vir ouer garde wat trappe moet klim nie. Trappe na boonste vertrekke is 'n uitdaging. Ons het 'n gesins-etentafel gemis maar ek dink 'n mens kan dalk ekstra hoë stoeltjies inbring om by die kombuistafel te sit. Daar is min pak plak vir kruideniersware. Vir 'n lang naweek is die spasie genoeg maar indien 'n mens langer sou bly kan pakplek 'n probleem wees. Ons verblyf was verder heerlik en dit was 'n seëning dat daar nie 'n TV was nie want dit het ons kinders na buite gedwing. ;-).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppie-Strand se terugvoer

Thank you Karen for the lovely message and feedback. Glad you had fun.

Oppie-Strand
Francois V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker.

Moet asb. nie vir ander mense vertel nie - netou kry ons nie weer 'n booking nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus V
Saam met vriende

Een van die beste liggings in Stilbaai.

Het dit baie geniet. Op die see en sand. Geriewe baie goed. Parkering is 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppie-Strand se terugvoer

Thank you Nicky for the lovely review. Hope to host you again and perhaps meet you personally.

Oppie-Strand
Nicky V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky V
Gesin met tieners

Hemel op Aarde.

Skoon, beste ligging, vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 450
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 450
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 30, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdacd87c7a51e280bafb3de6b82fc8951f2c10a010d46f84689fb175d043709907fa208a675d0090d149c234e6d9ae2c52d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 7 mense 9 5 1 5 30 Waterkant Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.381664375359 21.422311834921
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem