Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 97
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Leon B - Mei 2024
Algehele gradering
Ideaal vir oornag stop.
Wessel J - Mei 2024
Algehele gradering
It was awesome, will come back again for my next visit.
Lizette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer boek - Saligheid vir die siel.
Rudolph S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker rustig gebly.
Joninka L - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie tevrede met die eenheid. Goeie waarde vir geld vir 'n oornag stop.
Johan N - Feb 2024
Algehele gradering
Kan die oornag plek aanbeveel.
Salim S - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable and good.
Dirk G - Jan 2024
Algehele gradering
Vir die een aand wat ons daar gebly het, was dit perfek.
Jacqui T - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Gerda L - Des 2023
Algehele gradering
Veilig en stil.
Heidi G - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Rik + Monique P - Des 2023
Algehele gradering
Friendly owner.
Colleen A - Nov 2023
Algehele gradering
Comfortable, safe, secure parking.
Jason S - Nov 2023
Algehele gradering
Good and clean.
David S - Okt 2023
Algehele gradering
The stay of the 18th in unit 2 was not very nice or comfortable as it is small.
Lees meerJacques T - Okt 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë, netjies en goeie waarde vir geld.
Gerrit G - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en waarde vir geld.
Beatrice W - Sep 2023
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Elisma O - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gebly!
Danielle K - Sep 2023
Algehele gradering
Fabulous.
Marinda S - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Chereze C - Apr 2023
Algehele gradering
It was a quick stopover en route home.
Michelle T - Apr 2023
Algehele gradering
Gemaklik vir oornagverblyf.
Andre V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker maar dorp het agteruitgegaan ten opsigte van netheid en veiligheid in dorp.
Danietza K - Des 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkie, groot genoeg vir 3 persone.
Robynn K - Nov 2022
Algehele gradering
Nice and easy.
Phillip C - Sep 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Hermien L - Des 2021
Algehele gradering
Besonders.
Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer
Hermien, aghh dis so lekker om sulke vriendelike woorde te lees. Mag ons jul sommer nog vele kere hier ontvang. Mooiste wense.
Monique B - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap oppad van Pretoria na Paternoster. Vriendelik en gasvry.
Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer
Dankie Monique. Om sulke pragtige kommentaar te kry, is vir ons in die gasvryheidsbedryf sò ondersteunend. Ons sal jul graag vorentoe weer wil ontvang hier in die Karoo. Groete. Marie
Hester G - Des 2021
Algehele gradering
Al 'n paar keer hier oorgeslaap en nog altyd skoon, vriendelike diens
Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer
Baie dankie, liewe Hester en kie! So lekker om positiewe gaste in te boek.
Jul maak 'n gasvrou se lewe gelukkig en vredevol. Mag jul 'n pragtige Kerstyd en feestyd ervaar.
Ons sien vorentoe weer!!!
Nadjoema D - Des 2019
Algehele gradering
Wonderful welcome and very friendly host.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik verwelkom en baie vriendelike gasheer.
Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Wonderlike gasheer en ongelooflike plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer
I missed this excellent review! Thanks, Nadjoema, you warm my heart by reading this positive comment. Hope you are still doing fine!
Daleen P - Des 2018
Algehele gradering
Thankful for air-con in hot Karoo.
Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer
Daleen goeiemiddag.
Baie dankie vir jou terugvoer. Ja, ons plekkies hier op Carnarvon is net n sleep-over op pad deur na die suide of die ooste.
Mooi 2019 vir julle.
Groete,
Marie
Louisa G - Mei 2018
Algehele gradering
Interessant.
Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer
Goeiedag Louisa, baie dankie dat jy tyd ingeruim het om die navrae te voltooi. Dit word opreg waardeer, en baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ek is jammer dat ek weg was en jul nie persoonlik kon ontvang nie. Ek is baie bly dat julle dit geniet het, en ja, ons sien mekaar verseker weer. Vriendelike groete, Marie.
Pieter P - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer
Pieter, baie dankie vir jou vriendelike, positiewe en opbouende kommentaar. Dit word opreg waardeer. Werklik 'n riem onder die hart om sulke gaste te ontvang hier op ons dorpie. Wens jul 'n pragtige 2018 toe en vertrou dat ons weer vir jul vorentoe sal ontvang op Carnarvon.
Francois S - Sep 2017
Algehele gradering
Nagmerrie.
Hannetjie B - Mrt 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon en volledig.
Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer
Beste Hannetjie,
Baie, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was so heerlik om jul gesin hier te ontvang. Pragtige, vriendelike mense wat mos net ons Karooharte verwarm. Dankie ook vir jou vriendelike SMS wat ons ontvang het met jul vertrek. Ek hoop en vertrou dat ons weer vorentoe vir julle hier op Carnarvon kan ontvang.
Lillian B - Des 2016
Algehele gradering
Baie skoon met 'n goed toegeruste kombuis.
Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer
Lillian, baie baie dankie vir jou positiewe terugvoer! En veral dat jul moeite doen om terugvoer te gee! Dit beteken vir ons baie. Wens julle n pragtige 2017 toe vol voorspoed en seëninge. Groete. Marie
Sharlene S - Des 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer
Sharlene, baie dankie vir jou terugvoer! Dit was heerlik om julle te ontvang. Mag julle n ongelooflike mooi Kerstyd tegemoet gaan. Vriendelike groete. Marie
Alta V - Sep 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer
Jan, baie dankie vir jou vriendelike boodskap.
Dit word opreg waardeer en dit beteken vir my baie.
Groete, Marie
David F - Sep 2015
Algehele gradering
Nice room for a stopover between the Cape and Joburg.
Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer
Thank you for your positive response.
Much appreciated!
Rentia R - Des 2014
Algehele gradering
'n Ander mooi.
Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer
Baie dankie.Opregte waardering vir positiewe terugvoer en dat jul spesiaal moeite doen om terugvoer te gee.
Dit beteken baie vir ons plattelandse plekkies.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zahnstraat 12, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap