Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paarl Self-Catering @ Gim

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Paarl Self-Catering @ Gim
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marissn V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marissn V

Aan te beveel.

Baie lekker en naby Paarl Gim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannette G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette G
Enkelreisiger

Our go to place in future.

Out of this world. Phenomenal. Worth spending money on this. A real oasis. Neat. Clean. Adele literally thought of everything to the smallest detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Heerlike skoon veilige akkommodasie.

Ek en my seun het heerlik gebly. Twee gerieflike, baie netjiese goed ingerigte kamers. NIC en Adele is baie vriendelike eienaars en is baie tegemoetkomend. Ek sal definitief weer van hierdie verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie goed toegeruste kombuis en braaiplek.

Die moeite werd om hier oor te bly met vriendelike eienares. Groot yskas/vrieskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende verblyf.

Ons was meer as tevrede met die kwaliteit verblyf wat ons ingewag het by Paarl Self-Catering @ Gim. Ons het slegs 2 nagte oorgebly, maar die eenheid verleen hom definitief tot langer verblyf tye. Ons het in die 'Sunflower eenheid tuis gegaan. Dit was baie ruim, verskriklik goed toegerus en super skoon. Die kombuis het 'n groot dubbeldeur yskas, 'air fryer' en mikrogolf oond. Die koning grootte beddens was snoesig, gemaklik en die beddegoed silwerskoon en kraakvars. Ons eenheid het toegang gehad tot die binnehof waar 'n lieflike afkoel vir ons gewag het in die vorm van 'n swembadjie. Daar was 'n buitebraai met hout, blits en rooster en selfs die basiese speserye vir 'n heerlike braai. Die gastehuis is letterlik langs Paarl Gimnasium se parkering en ons kon stap na die netbalbane en sportgronde sonder om ons veilige parkering te verlaat wat agter 'n elektroniese skuifhek en onder dak was. Ons sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak. Julle kan dit ook gerus probeer, julle sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Gesin met tieners

Awesome!

Jis, dit was ongelooflik lekker. Baie mooi plek naby aan alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant.

Had an absolutely amazing time at Paarl Self-Catering @ Gim. Friendly service, well-equipped room. Generator for load shedding between 18:00 and 22:00. Would 100% recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Self-Catering @ Gim se terugvoer

Dankie, ons waardeer!

Paarl Self-Catering @ Gim
Alison K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

What an amazing place to stay. Had everything we needed. Close to shops and private and peaceful. Spotlessly clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Enkelreisiger

Werklik 'n "home away from home".

Onbeskryflik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 7, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb38ffc8f2c588f38d9428c7b71311597d5e2aa28eda892b9c4a47ec70b8e2524ca72902670599cd20c3a97b5f4ddcc7177c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 7 Boom Street Lemoenkloof 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.7174236 18.9616913
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem