Palinggat 53 Stilbaai
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Palinggat Resort, Eenheid 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R999 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Palinggat 53 Stilbaai bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-eenheid in Palinggat Oord, 'n sekuriteitskompleks in Stilbaai.
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met ’n TV. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die slaapkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, ketel, broodrooster, oondjie en stoof. 'n Privaat onderdakbraaiplek en veilige parkeerplek is beskikbaar. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Palinggat Oord het 'n swembad, tennisbaan, pluimbalbaan, en 'n wassery, en dit is stapafstand van die winkels en strand af.
Slaapplek
’n Bespreking by Palinggat 53 Stilbaai sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Jaar gelys 8
Ligging
- Palinggat Resort, Eenheid 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Palinggat 53 Stilbaai het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Palinggat Resort, Eenheid 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom