LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Palm Beach | LekkeSlaap
+82

Palm Beach

Surf Shack
was R750
Vanaf R525
per eenheid
Beskrywing

Surf Shack is 'n selfsorghouthut wat slaapplek aan 4 gaste bied en dit beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n dubbelbed, 'n spa-bad en 'n en suite-sort en aantrekkamer. Die solderslaapkamer bied slaapplek vir 2 gaste en dit is ideaal vir kinders. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei in. Daar is ook 'n etenstafel met stoele vir 4 gaste. Die uitsigte van die dek is asemrowend - jy hoor die see en word deur die natuur omring. Die pad is voor die hut en dit word selde gebruik siende dat hierdie 'n rustige area is. Gaste kan die braaigeriewe geniet, asook die see-uitsigte bo en onder.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en toiletpapier word voorsien.

Belasting en Ekstras

Gaste moet asseblief hulle eie toiletware en handdoeke saambring. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Beach House
was R1 050
Vanaf R735
per eenheid
Beskrywing

Beach House is 'n dubbelverdieping-selfsorghouthut wat slaapplek aan 8 gaste bied. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Daar is 2 kamers is op die onderste verdieping met 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Op die boonste verdieping is daar ook 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuis en eetkamer wat na die braai-area op die groot dek lei. Daar is 'n oprit by die agterdeur wat bejaarde-vriendelik is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en toiletpapier word voorsien.

Belasting en Ekstras

Gaste moet asseblief hulle eie toiletware en handdoeke saambring. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R750
Vanaf R525
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houlton-rylaan 64, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzFQxPGwS20Iil09GQCB8AzQVe6It9parchiSMiiIII5TrDeQgV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R525  per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 64 Houlton Drive Palm Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.984116857027 30.27584463358
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!