LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Palm Beach | LekkeSlaap
+82

Palm Beach

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Palm Beach
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ina S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S
Gesin met klein kinders

It was the best holiday we had.

Beautiful beach! Rustic accommodation! Very convenient.

Fred J - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred J
Saam met vriende

I will definitely return to stay at Palm Beach.

Well situated. Very quite area. Close to the beach and areas of interest to visit. As there is also only two houses on the property makes it less crowded.

Zonia G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonia G
Saam met vriende

Netjiese veilige plek met baie mooi uitsig.

Die plek is pynlik netjies en baie veilig, stap oor strand toe en Mac Banana is net 2 km weg. Pragtige plek.

Ben N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë met see-uitsig.

Baie trappe was ongerieflik weens knie vervanging. 2 van ons slaap in loft. Nie vir volwassenes nie, beknop. Waarde vir geld.

Tersia B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantastiese plek om vakansie te hou. Pragtige uitsig oor die see, dolfyne en walvisse. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Stil, rustig en veilig. Sal weer bespreek.

Mariaan D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan D
Gesin met tieners

Huis van die huis af.

Pragtige plekkie. Alles wat jy nodig het en naby alles.

Mike W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike W
Saam met vriende

Very comfortable accommodation with a spectacular view of the ocean.

We had a wonderful long weekend stay. The log cabin had everything we needed and was very easy to get to and close to a very nice beach.

Rudolph N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph N
Gesin met tieners

Awesome plek, sal weer gaan.

Gaan gerus en gebied baie netjies en skoon vriendelike staff en baie naby aan die strand.

Rouen B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rouen B
Gesin met tieners

Pragtige uitsig en baie naby aan 'n veilige, mooi strand.

'n Baie aangename plek vir 'n familie. Mooi en naby die strand wat baie stil en veilig gevoel het. Die plek is ruim en netjies en het 'n goeie uitsig oor die see van die stoep bo. Palm Beach is stil en rustig en as dit is waarna jy soek sal ek dit aanbeveel.

Zane R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zane R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, off the beaten track yet still safe.

Enjoyed our stay very much. Close to Margate, zip-lining, casino, water world and water sports.

Palm Beach's terugvoer

Thank you for the nice review, glad you enjoyed your stay.

Palm Beach
Colleen P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Colleen P
Gesin met tieners

Gemaklik.

Dit was 'n heerlike verblyf en mooi plek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable.

It was a lovely stay and beautiful place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sarel L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek.

Puik plek. Verhuis nou daarheen.

Palm Beach's terugvoer

Thank you for the good review. We glad you enjoyed your stay.

Palm Beach
Marietjie P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie P
Gesin met tieners

Baie gerieflik en mooi.

Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd weer teruggaan. Dit was baie skoon en gerieflik en die uitsig is pragtig. Winkels en vermaak is ook lekker naby.

Palm Beach's terugvoer

Thank you for such a nice review, much appreciated.

Palm Beach
Rodney T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney T

Netjies, skoon en rustige strand.

Verblyf was uitstekend, binne enkele minute vanaf toerisme aantreklikhede. Word sterk aanbeveel.

Palm Beach's terugvoer

We are glad you enjoyed it and thank you for the good review.

Palm Beach
was R750
Vanaf R525
per nag (plek vir 4)
was R750
Vanaf R525
per nag (plek vir 4)
was R750
Vanaf R525
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houlton-rylaan 64, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzFQxPGwS20Iil09GQCB8AzQVe6It9parchiSMiiIII5TrDeQgV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R525  per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 64 Houlton Drive Palm Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.984116857027 30.27584463358
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!